Tag: vloei

Home vloei
Grensriviere toon bestendige vloei – Kosmos 94.1
Post

Grensriviere toon bestendige vloei – Kosmos 94.1

Grensriviere toon bestendige vloei Die land se grensriviere vloei steeds bestendig. Die Zambezirivier by Katima Mulilo het oor die naweek met 3cm gestyg en vanoggend 1,32m aangeteken. Die Okavangorivier by Rundu het ‘n watervlak van 5,42m aangeteken. Die Kunenerivier by Ruacana het teen 352,70 kubieke meter per sekonde gevloei. Die watervlakke by Blouputs aan die...

Kunene vloei sterk by Ruacana
Post

Kunene vloei sterk by Ruacana

Kunene vloei sterk by Ruacana Volgens die Namibiese Hidrologiese Diens genereer Ruacana tans baie goed met vloei in die Kunene by die hidroëlektriese aanleg op 595,2 kubieke meter per sekonde aangeteken. Met nog voorspellings vir reën in die Angolese hoogland behoort die vloei sterk te bly. Die Zambezi-rivier is tans laag op 1,29 meter terwyl...

Al die groot riviere vloei laer
Post

Al die groot riviere vloei laer

Al die groot riviere vloei laer Die Zambezirivier by Katima Mulilo het van 1,67m afgeneem en het vanoggend ‘n watervlak van 1,66m aangeteken. Die Okavangorivier by Rundu daal steeds van 5,63m gister tot 5,61m vanoggend. Die Benede-Oranjerivier by Blouputs het ‘n watervlak van 0,34m aangeteken. Daar was geen data vir Sendelingsdrift beskikbaar nie. Die Kunenerivier...

Kunene vloei uiters sterk, ander riviere bestendig
Post

Kunene vloei uiters sterk, ander riviere bestendig

Kunene vloei uiters sterk, ander riviere bestendig Die Kunenerivier bruis tans by Ruacana verby en het vanoggend ‘n allemintige vloei van 558,5 kubieke meter per sekonde aangeteken. Verlede jaar hierdie tyd het die rivier teen 145,9 gevloei, volgens die nuutste vloedverslag van die Namibië Hidrologiese Dienste. Die ander noordelike viere vloei bestendig en die watervlak...

Ruacana wek lekker op, vloei is baie sterk
Post

Ruacana wek lekker op, vloei is baie sterk

Ruacana wek lekker op, vloei is baie sterk Die Kunenerivier loop tans geweldig sterk by Ruacana, en loop teen 427,5 kubieke meter per sekonde gevloei, na goeie reën in Angola. Volgens die nuutste vloedverslag het die Zambezirivier by Katima Mulilo gister ‘n watervlak van 1,71m aangeteken, ‘n effense toename vanaf die vorige dag se lesing...

Riviere vloei bestendig, maar Kunene tel weer op
Post

Riviere vloei bestendig, maar Kunene tel weer op

Riviere vloei bestendig, maar Kunene tel weer op Die land se riviere in die noorde bly bestendig, behalwe vir die Kunenerivier by Ruacana, wat teen 349,3 kubieke meter per sekonde vanoggend veel sterker gevloei het as gister. Die Zambezirivier by Katima Mulilo se watervlak van 1,70m was 2cm hoër as gister, maar steeds baie laer...

Noordelike riviere vloei steeds sterk
Post

Noordelike riviere vloei steeds sterk

Noordelike riviere vloei steeds sterk Die Zambezirivier by Katima Mulilo het ‘n hoogte van 1,60 meter aangeteken met geen veranderinge in die watervlakke sedert die vorige dag nie. Die Namibiese Hidrologiese Diens sê die huidige watervlak is laer in vergelyking met dieselfde tyd verlede jaar, toe dit 2,11 meter bereik het. Die Okavangorivier by Rundu...

Kunenerivier vloei steeds sterk by Ruacana
Post

Kunenerivier vloei steeds sterk by Ruacana

Kunenerivier vloei steeds sterk by Ruacana Volgens die Namibiese Hidrologiese Diens het die Zambezirivier by Katima Mulilo effens gestyg tot 1,60m. Die huidige watervlak is laer as dieselfde tyd verlede jaar, toe dit 3,25m gemeet het. Die Okavangorivier by Rundu bly stabiel en het vanoggend 5,58m aangeteken met ‘n afvoer van 3 672 kubieke meter...