Smokkelaars vlug, los nege opblaasbote in Polokwane Operasie Vala Umgodi het gelei tot die beslaglegging op nege opblaasbote nadat drie vermeende smokkelaars die gereg ontvlug het by Chirumbu in die Vhembe-distrik in Limpopo. Die gesamentlike operasie van wetstoepassingsagentskappe, waarby die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag betrokke is, het Woensdag smokkelbedrywighede langs die Limpoporivier geteiken, insluitend onwettige immigrante...
Tag: vlug
GRN-bestuurder handig homself oor, dag na hy ongelukstoneel vlug
GRN-bestuurder handig homself oor, dag na hy ongelukstoneel vlug Die Erongo-polisie ondersoek ‘n saak van roekelose en nalatige bestuur sowel as klagte dat die ongelukstoneel verlaat is sonder om te bepaal of daar beserings was, na Donderdag se ongeluk op die Narraville-Kuisebmond brug by Walvisbaai. ‘n Regering-Mercedes Benz met nommerplaat GRN 81730 het blykbaar ‘n...
Seun van Somaliese president vlug Turkye na ongeluk
Seun van Somaliese president vlug Turkye na ongeluk Die seun van Somalië se president, wat na bewering ‘n man op ‘n afleweringsfiets in Istanboel doodger het, het uit Turkye gevlug ondanks ‘n internasionale arrestasiebevel. Die polisie het Mohammed Hassan Sheikh Mohamud sonder enige borgtogvoorwaardes vrygelaat ná voorlopige ondersoeke na die ongeluk. Teenstanders van president Recep...
Russe storm lughawe toe vlug van Tel Aviv aankom
Russe storm lughawe toe vlug van Tel Aviv aankom Israeliese magte het grondoperasies in Gaza uitgebrei en nog honderde Hamas-teikens getref. Telefoon- en internetkommunikasie is Sondag gedeeltelik in Gaza herstel ná meer as ‘n dag lange stroomonderbreking wat reddingsoperasies erg geraak het. Inwoners sê Israel sny hulle van die wêreld af om hulle uit te...
Medevlieënier se partytjie vertraag internasionale vlug
Medevlieënier se partytjie vertraag internasionale vlug Besonderhede is nou bekend van ‘n sogenaamde personeelnoodgeval wat daartoe gelei het dat ‘n vlug van British Airways van Johannesburg na Londen verlede maand met 24 uur vertraag is. Die medevlieënier, Mike Beaton, was glo by ʼn partytjie wat tot ’n paar uur voor die vlug aangehou het. ’n...
Lufthansa gaan nuwe vlug van Suid-Afrika na München instel – Kosmos 94.1
Lufthansa gaan nuwe vlug van Suid-Afrika na München instel Europa se tweede grootste lugredery, Lufthansa, gaan in Junie volgende jaar ‘n nuwe lang-afstandvlug van Suid-Afrika na München in Duitsland instel wat 25 weeklikse verbindings en ‘n dag-vlug bied. Passassiers kry toegang tot 130 internasionale bestemmings, insluitend Europa, Amerika, Asië en die Midde-Ooste. Business Tech berig...