Vlugte normaal na digte mis lig Vlugte by die Hosea Kutako Internasionale Lughawe is vandag ontwrig weens digte mis. Die mis het sowat 35m van die grond af gehang. Internasionale vlugte kon nie land nie, en sommige is na Botswana herlei tot die weer verbeter. Airlink-vlugte is ook vanoggend deur die weerstoestande geraak. Kosmos 94.1...
Tag: vlugte
3 dekades van vlugte – Kosmos 94.1
3 dekades van vlugte ’n Uil met ’n “groot persoonlikheid” tree af na drie dekades se vermaak wat hy verskaf het by Warwick-kasteel. Ernie het gemiddeld twee keer per dag, elke dag, vir 30 jaar lank om die West Midlands-aantreklikheid se torings gesweef. Ernie, ‘n Afrikaanse Verreaux-arenduil met ‘n vlerkspan van 165 sentimeter, het sowat...
United hervat vlugte na Israel
United hervat vlugte na Israel United Airlines het planne aangekondig om regstreekse vlugte na Israel te hervat. Hy word die eerste Amerikaanse lugredery wat die diens hervat sedert Hamas se aanvalle op Israel op 7 Oktober. Die redery sal vlugte aanbied van Newark na Tel Aviv via München in Duitsland, met vlugte wat terugkeer van...
Nuwe vlugte tussen Kaapstad, Krugerwildtuin sal toerisme bevorder
Nuwe vlugte tussen Kaapstad, Krugerwildtuin sal toerisme bevorder Die uitvoerende hoof van die Mpumalanga Toerisme- en Parke-agentskap, Mduduzi Vilakazi, het FlySafair se bekendstelling van ʼn regstreekse roete tussen die Kaapstad Internasionale Lughawe en Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe net buite die Krugerwildtuin verwelkom. Die eerste vlug op die roete word vir 2 April beplan en die...
Iberia-staking kanselleer 400 vlugte in Spanje
Iberia-staking kanselleer 400 vlugte in Spanje Die Spaanse lugredery, Iberia, het meer as 400 vlugte gekanselleer weens ʼn staking van vier dae deur werkers op gronddiens. Die staking begin vandag op die vooraand van Driekoningsfees, wat ʼn belangrike vakansiedag in die land is. Die vlugkansellasies sal ook die lugdiens se laekoste-redery, Iberia Express, en sy...
Turkse Lugredery beplan vlugte na Namibië
Turkse Lugredery beplan vlugte na Namibië Die Turkse Lugredery het sy visier op ambisieuse teikens om sy markposisie te versterk. Dit beoog om teen die einde van die jaar 53 nuwe bestemmings te hê en Windhoek-vlugte is onder dié wat beplan word. Ander Afrika-bestemmings in die pyplyn is Luanda, Lusaka en Juba. Dit beteken dat...
Steeds onsekerheid oor Eurowings Discover se vlugte – Kosmos 94.1
Steeds onsekerheid oor Eurowings Discover se vlugte Lufthansa se Eurowings Discover se mediadepartement het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê op hierdie tydstip kan die lugredery nie die aankoms van twee van hul vlugte môreoggend op die Hosea Kutako Internasionale Lughawe bevestig nie, aangesien die beslissing van Menzies Aviation se dringende aansoek in die Windhoekse hoërhof...
Qatar het vlugte hervat, Eurowings wag nog – hofaansoek vandag – Kosmos 94.1
HKIA: Qatar het vlugte hervat, Eurowings wag nog – hofaansoek vandag Na aanleiding van die drama wat die naweek by die Hosea Kutako Internasionale Lughawe afgespeel het nadat Menzies Aviation se verskaffing van die vrag- en grondhanteringsdienste deur die Namibiese Lughawensmaatskappy opgeskort en met Paragon Aviation vervang is, het sommige internasionale lugrederye weer hul vlugte...
Qatar Airways skort Namibiese vlugte in November op – Kosmos 94.1
Qatar Airways skort Namibiese vlugte in November op Qatar Airways het vandag aangekondig dat hy tydelik sy passasiersvlugte tussen Namibië en Katar vanaf 23 November vanjaar sal opskort. Qatar Airways het einde Junie verlede jaar sy vlugte na en van die Hosea Kutako Internasionale Lughawe in Windhoek amptelik hervat ná die Covid-pandemie. Passasiers wat reeds...
Vlugte met Europese burgers uit Niger kom in Frankryk en Italië aan – Kosmos 94.1
Vlugte met Europese burgers uit Niger kom in Frankryk en Italië aan Vlugte wat Europese burgers uit Niger na veiligheid neem, het in Frankryk en Italië aangekom. Frankryk het sy burgers uit Niger begin verwyder na verlede week se militêre staatsgreep. Die Franse ambassade is onder meer deur betogers aangeval. Niger is ‘n voormalige kolonie...