Niger-staatsgreep vertraag vlugte tussen Namibië en Duitsland Die Namibiese regering het sy kommer uitgespreek oor die staatsgreep en heersende onstabiliteit in Niger en boonop het dit nou ‘n impak op vlugte tussen Duitsland en Namibië. Die weermag het die staatsgreep Woensdag aangekondig en sê President Mohamed Bazoum is in aanhouding. Volgens die ministerie van internasionale...
Tag: vlugte
Tasa verheug oor nóg internasionale vlugte na Namibia – Kosmos 94.1
Tasa verheug oor nóg internasionale vlugte na Namibia Die Toer- en Safari-vereniging van Namibië. Tasa, is verheug oor die goeie nuus van die Namibiese Lughawensmaatskappy dat verskeie internasionale lugrederye beplan om na die Internasionale Lughawe Hosea Kutako te vlieg. Die lugrederye sluit in Zambia Airways, Edelweiss en KLM. Volgens Bisey/Uirab, uitvoerende hoof van die maatskappy,...
Vlugte tussen Eros en Walvis nie lewensvatbaar – Kosmos 94.1
FlyNamibia-hoof: Vlugte tussen Eros en Walvis nie lewensvatbaar Die uitvoerende direkteur van FlyNamibia, Andre Compion sê dit is jammer dat dit sy vlugte tussen Eros-lughawe in Windhoek en Walvisbaai vanaf 1 Augustus opskort word. Hy sê in ‘n mediaverklaring hierdie besluit kom na noukeurige evaluering van die roete se prestasie en noodsaak ongelukkig die kansellasie...
FlyNamiba skort vlugte tussen Eros en Walvis op – Kosmos 94.1
FlyNamiba skort vlugte tussen Eros en Walvis op FlyNamibia is het die opskorting van sy binnelandse vlugte tussen Eros-lughawe in Windhoek en Walvisbaai aangekondig, effektief vanaf 1 Augustus. FlyNamibia sê in ‘n mediaverklaring hierdie besluit kom na noukeurige evaluering van die roete se prestasie en noodsaak ongelukkig die kansellasie van hierdie vlugte. Die lugredery sê...