Voedselhulp: Koopbewyse word nou ontplooi Die ontplooiing van ‘n koopbewysstelsel onder die koördinering van die ramprisikobestuursprogram is tans aan die gang. Eerste minister Saara Kuugongelwa-Amadhila sê ‘n loodsfase in die Oshana-streek het goed gewerk. Die koopbewyse vervang die voedselbank en begunstigdes kan dan na hulle naaste kleinhandelwinkel gaan om kos te koop. Daar is tans...
Tag: voedselhulp
Voedselhulp in noordelike Gaza gestaak
Voedselhulp in noordelike Gaza gestaak Die Verenigde Nasies se Wêreldvoedselprogram het besluit om die lewering van noodsaaklike voedselhulp in die noorde van Gaza te staak totdat toestande verbeter het. Die organisasie sê hulle het gehoop om die afgelope naweek met ‘n weeklange aflewering te begin en elke dag tien vragmotors te stuur om die hongersnood...
Voedselhulp in dele van Sudan gestaak
Voedselhulp in dele van Sudan gestaak Die Verenigde Nasies se Wêreldvoedselprogram het voedselhulp in sommige dele van Sudan se staat Gezira tydelik opgeskort namate gevegte in die gebied uitbrei. Sowat 300 000 mense het in ‘n kwessie van dae uit Gezira gevlug sedert botsings verlede week Vrydag uitgebreek het. Die program sê dat sy spanne...
Kunene huur vervoer om voedselhulp af te lewer
Kunene huur vervoer om voedselhulp af te lewer Die Kunene-streek het besluit om privaat vervoer te huur vir die verspreiding van droogtehulp in die streek. Dit is nie die eerste keer wat die uitdaging uitgelig is nie. Die streeksraad se voertuie is stukkend en begunstigdes sukkel reeds sedert April van jaar om voedsel te ontvang....
Geen ID, geen voedselhulp – Kosmos 94.1
Geen ID, geen voedselhulp Plaaslike berigte lui dat lede van die Waya-Waya San gemeenskap in die Zambezi-streek sê hulle kan nie voedselhulp wat as gevolg van die droogte versprei word, bekom nie omdat hulle nie nasionale dokumente het nie. Die gemeenskap, wat in die Sibinda-kiesafdeling, ongeveer 22 kilometer wes van Katima Mulilo woon, sê sonder ‘n ID kan hulle nie kos kry nie...