Tag: voedselkrisis

Home voedselkrisis
Ongekende voedselkrisis op pad – hier en regoor vasteland
Post

Ongekende voedselkrisis op pad – hier en regoor vasteland

Ongekende voedselkrisis op pad – hier en regoor vasteland ’n Ongekende voedselkrisis dreig in Afrika, met sowat 20 persent van die bevolking wat ondervoed is, terwyl 78 persent nie ’n gesonde dieet kan bekostig nie, volgens ‘n nuwe verslag. Dit het bevind dat die voorkoms van ondervoeding byna 20 persent in Namibië is, terwyl die...

Voedselkrisis in Afrika vererger – Kosmos 94.1
Post

Voedselkrisis in Afrika vererger – Kosmos 94.1

Voedselkrisis in Afrika vererger Afrika staar ‘n voedselkrisis in die gesig met 282 miljoen mense wat ondervoed is, en ‘n skerp toename wat volgende jaar verwag word. Dit is volgens die Voedsel- en Landbou-organisasie van die VN. Dit beteken effektief dat die vasteland ver weg is van sy nul-honger teen 2030-teiken. Ongeveer 868 miljoen mense...

SA kan handjie bysit met Afrika se voedselkrisis
Post

SA kan handjie bysit met Afrika se voedselkrisis

SA kan handjie bysit met Afrika se voedselkrisis Die Sentrum vir Risiko-ontleding sê Suid-Afrika beskik oor die potensiaal om aandag te skenk aan voedselsekerheidskwessies in Afrika Suid van die Sahara. Dit volg na aanleiding van waarskuwings van die Hongersnood-vroeë-waarskuwingstelsel-netwerk oor die behoefte aan voedselhulp in Suider-Afrika as gevolg van ondergemiddelde oesopbrengste en verhoogde mieliepryse tussen Oktober en Maart. Die sentrum se woordvoerder,...

Ernstige voedselkrisis in Burkina Faso – Kosmos 94.1
Post

Ernstige voedselkrisis in Burkina Faso – Kosmos 94.1

Ernstige voedselkrisis in Burkina Faso ‘n Humanitêre organisasie, die Internasionale Reddingskomitee, waarsku dat ‘n ernstige voedselkrisis in Burkina Faso ontstaan het. Die organisasie sê meer as twee miljoen mense ly honger, terwyl die syfer na verwagting teen September tot drie miljoen kan styg. Meer as 800 000 mense in dié land het beperkte toegang tot...