Hoë voedselpryse is ‘n geleentheid – Hangala Inflasie van 5,4 persent is in Januarie aangeteken, volgens die Namibiese Statistieke-agentskap se nuutste verslag. Veral voedselpryse het hemelhoë inflasie in Januarie getoon, met vis wat 14,5 persent duurder was, groente 13,5 persent en vrugte 17,4 persent. Suiwel en eiers was op met 13,1 persent en koffie en...
Tag: voedselpryse
Voedselpryse sal steeds vroeg vanjaar styg
Voedselpryse sal steeds vroeg vanjaar styg Die Pietermaritzburg Economic Justice and Dignity Group maan verbruikers om voor te berei vir nog voedselprysstygings vroeg hierdie jaar. Dit geld nie net vir Suid-Afrikaners nie maar ook plaaslike huishoudings. Die koördineerder van die groep, Mervyn Abrahams, het onthul kosprysverhogings is die hoogste in 14 jaar, met voedselinflasie wat...
Voedselpryse styg (weer) in September
Voedselpryse styg (weer) in September Voedselpryse het skerp gestyg in September en dryf die hoër inflasiesyfer van 5,4 persent aan. Vis is op met 16,9 persent en groente het met 16,4 persent gestyg. Die Namibiese Statistieke-agentskap het melding gemaak van die prys van kool. ‘n Jaar gelede het kool op minus 11,7 persent gestaan en...
Beroep op regering om te help met stygende voedselpryse – Kosmos 94.1
Beroep op regering om te help met stygende voedselpryse Reaksie word ontvang op die skerp styging in voedselpryse. Alles is duurder behalwe vette en olies. Daar is klaar voedselonsekerheid in die land en met die stygende pryse word daar beraam dat huishoudings nog swaarder sal kry. Imms Nashinge, woordvoerder van die Independent Patriots for Change,...
Sunak wil by G20 voedselpryse aanspreek – Kosmos 94.1
Sunak wil by G20 voedselpryse aanspreek Die Britse premier Rishi Sunak is in Indië vir die G20 beraad. Hy sê een van sy fokuspunte sal die verwoestende impak van die oorlog in die Oekraïne op voedselpryse wees. Sunak sê druk moet op Rusland in die verband geplaas word. Post navigation Source link
Voedselpryse styg wêreldwyd in Julie – Kosmos 94.1
FAO: Voedselpryse styg wêreldwyd in Julie Volgens die Voedsel- en Landbou-organisasie van die Verenigde Nasies het wêreldwye voedsel-kommoditeitspryse in Julie gestyg, wat beïnvloed is deur die beëindiging van die Swartsee-graanooreenkoms en nuwe handelsbeperkings op rys. Die organisasie se voedselprysindeks was in Julie gemiddeld 1,3 persent hoër as In Junie, terwyl dit 11,8 persent onder sy...
Verdere daling in voedselpryse verwag – Kosmos 94.1
Verdere daling in voedselpryse verwag Die Buro vir Ekonomiese Navorsing in die buurland voorspel ʼn verdere daling vanjaar in voedselpryse wat ʼn mate van verligting sal bring aan huishoudings wat dit nie breed het nie. Die Verbruikersprys-aanwyser het verlede maand van 6,3 persent tot 5,4 persent gedaal, met voedsel-inflasie wat van 11,9 persent tot 11...