Rotariërs vra aandag op voedselsekerheid, veral in Afrika Die Rotariërs se internasionale president, Gordon McInally, doen ‘n beroep op lande om aandag te gee aan voedselsekerheid, veral in Afrika suid van die Sahara. Hy beklemtoon lande soos Malawi, Zambië en Zimbabwe het uiterste droogte ervaar, wat gelei het tot voedseltekorte. Mclnally besoek Suid-Afrika om die...
Tag: voedselsekerheid
Afrika kyk na genetiese modifikasie vir voedselsekerheid
Afrika kyk na genetiese modifikasie vir voedselsekerheid Die Internasionale Atoom-energie-agentskap is aktief betrokke by navorsing toegespits op plant-modifikasie vir voeding. Dit gebeur in samewerking met die Biotegnologie en Atoom-landbounavorsings-instituut van Ghana se Atoom-energie-kommissie. Die primêre doelwit is om die toepassing van genetiese modifikasie in Afrika te ontgin. Die adjunk-direkteur-generaal en hoof van Atoomtoepassings, Najat Mokhtar,...
Gauteng-landbou plaas voedselsekerheid in gevaar
Gauteng-landbou plaas voedselsekerheid in gevaar Die DA in Gauteng sê die provinsiale landboudepartement plaas voedselsekerheid verder in gevaar deur nie broodnodige toerusting aan boere in die provinsie te verskaf nie. Dit is weens ‘n fout in die agri-verwerkingstoerusting tender-advertensie. Die DA-lid, Bronwynn Engelbrecht, sê vroeër vanjaar is ‘n tender geadverteer vir die voorsiening van agri-verwerkingstoerusting...
Veelvuldige plantseisoen bring voedselsekerheid – Kosmos 94.1
Veelvuldige plantseisoen bring voedselsekerheid Die premier van KwaZulu-Natal, Nomusa Dube-Ncube, sê landbou is aan die voorpunt van die provinsiale regering se strategie. Sy voeg by die bekendstelling van ‘n veelvuldige-plantseisoen-program sal die lewens van mense verander, veral die jeug en mense in landelike gemeenskappe. Dube-Ncube het die program onthul in Impendle, in die Umgungundlovu-distrik. Die...
Hoë brandstofpryse ‘gaan voedselsekerheid knou’
Hoë brandstofpryse ‘gaan voedselsekerheid knou’ ‘n Landbou-ekonoom in die buurland sê die aansienlike styging in petrol- en dieselpryse hierdie week kan ‘n nadelige uitwerking op voedselsekerheid hê. Volgens Paul Makube van FNB raak die styging in brandstofpryse boere se daaglikse bedrywighede aangesien hulle op brandstof staatmaak tydens die plant van somergewasse en wanneer wintergewasse geoes...
Energiekrisis het impak op voedselsekerheid – Kosmos 94.1
Energiekrisis het impak op voedselsekerheid Die Verenigde Nasies se Wêreldvoedselprogram sê die huidige wêreldwye energiekrisis is nog ‘n wekroep vir skoon en volhoubare energie-oplossings wat ook die sleutel tot die bou van voedselveiligheid is. Die organisasie het die afgelope twee dekades daaraan gewerk om in die energiebehoeftes van meer as 10 miljoen mense in 48...
Brasilië skenk N$2,2 miljoen vir voedselsekerheid in Namibië – Kosmos 94.1
Brasilië skenk N$2,2 miljoen vir voedselsekerheid in Namibië Brasilië het vandag 2,2 miljoen Namibiese dollar aan die Namibiese regering geskenk om voedselsekerheid in Namibië te ondersteun. Netumbo Nandi-Ndaitwah, die adjunk-premier en minister van internasionale betrekkinge, het die skenking amptelik ontvang. Landbouminister Calle Schlettwein het bevestig dat Namibië in verband met stapelvoedsel naby aan volle selfvoorsiening...
Kommer heers oor voedselsekerheid weens mis-oeste – Kosmos 94.1
Kommer heers oor voedselsekerheid weens mis-oeste Die voedselsekerheid-situasie in Namibië het aansienlik versleg as gevolg van ‘n hoogs ongunstige landbouproduksie gedurende die 2022/2023-oesseisoen. Die landbouministerie het waargeneem dat die meerderheid saaiboere mis-oeste ervaar het, wat gevolglik hul vermoë om hul voedselreserwes aan te vul, ernstig belemmer het. ‘n Aansienlike aantal huishoudings in die belangrikste kommunale...