Voedselstres sal meer as 1 miljoen Namibiërs teen Junie ’24 raak Die Internasionale Fase-klassifikasie vir voedselsekerheid se jongste verslag vir Julie 2023 tot Junie 2024 toon dat 22 persent van die Namibiese bevolking hoë, akute voedselonsekerheid ervaar. Dit sal die toestand wees tot en met September waarna 26 persent of 695 000 mense dié tekorte...
November 18, 2024