Tag: voedseltekorte

Home voedseltekorte
“Katastrofiese” voedseltekorte in Gaza – Kosmos 94.1
Post

“Katastrofiese” voedseltekorte in Gaza – Kosmos 94.1

“Katastrofiese” voedseltekorte in Gaza Uiterste voedseltekorte in dele van die Gazastrook het reeds hongersnoodvlakke ver oorskry, en massadood is nou op hande sonder ‘n onmiddellike wapenstilstand en oplewing van voedsel na gebiede wat deur gevegte afgesny is, volgens die wêreldwye hongermonitor. Die Geïntegreerde Voedselsekerheid-fase Klassifikasie, IPC, op wie se assesserings deur VN-agentskappe staatgemaak word, sê...

Kunene steier steeds onder voedseltekorte
Post

Kunene steier steeds onder voedseltekorte

Kunene steier steeds onder voedseltekorte Honger in die Kunene-streek was nog altyd ‘n probleem, hoofsaaklik weens ‘n gebrek aan voldoende reën. Die streek is droogtegevoelig en die verslegtende droogte noop al lank sommige boere om met hul beeste na ander streke te trek op soek na weiding. Duisende vee en die lewensbestaan van mense in...