Voëlriep in SA – geen rede tot kommer in Namibië nie Byna 2,7 miljoen hoenders is in Suid-Afrika van kant gemaak te midde van uitbrekings van 50 H7- en tien H5- voëlgriep-stamme. Vyf provinsies word deur die erge uitbrekings geraak en daar is kommer dat daar ‘n tekort aan eiers in die buurland kan ontstaan....
December 26, 2024