Tag: voer

Home voer
Rusland voer honderde aanvalle in Oekraïne uit
Post

Rusland voer honderde aanvalle in Oekraïne uit

Rusland voer honderde aanvalle in Oekraïne uit Die president van Oekraïne, Volodymyr Zelensky, sê Rusland het dié maand 130 missiele, meer as 320 Shahed-aanvalshommeltuie en byna 900 geleide bomme in Kiëf lanseer. Dit volg nadat beide lande hul lugaanvalle verskerp het. Moskou se troepe vorder op die voorste linie en Oekraïne het tans ‘n tekort...

Regering voer nie altyd projekte, beleide deur: Ngaringombe
Post

Regering voer nie altyd projekte, beleide deur: Ngaringombe

Regering voer nie altyd projekte, beleide deur: Ngaringombe President Nangolo Mbumba het tydens sy staatsrede verwys na die Besigheidsredding-taakspan—een van die inisiatiewe binne die Harambee-voorspoedsplan wat deur wyle president Hage Geingob in Julie 2021 opgestel is. Die projek is veronderstel om op sakereddings-aktiwiteite te konsentreer, en volgens Mbumba is die implementering daarvan op koers. Volgens...

Aanklaer voer aan Rust se wapenhantering was nalatig
Post

Aanklaer voer aan Rust se wapenhantering was nalatig

Aanklaer voer aan Rust se wapenhantering was nalatig Die openingsverklarings in die rolprent-wapenhanteerder, Hannah Gutierrez-Reed, se verhoor oor die noodlottige skietvoorval op die stel van Rust, is in ʼn Amerikaanse hof aangehoor. Die kinematograaf Halyna Hutchins is dood nadat ʼn vuurwapen wat die akteur Alec Baldwin vasgehou het, in Oktober 2021 op die stel afgegaan...

Bibi se soldate voer operasie in hospitaal uit
Post

Bibi se soldate voer operasie in hospitaal uit

Bibi se soldate voer operasie in hospitaal uit Israelse spesiale magte het ‘n aanval uitgevoer op die Nasser-hospitaal in Gaza, die grootste werkende hospitaal in die enklawe. Dit volg nadat hulle dit vir dae afgesper het. Israel se weermag het verskeie verdagtes in hegtenis geneem. Dokters Sonder Grense sê ‘n onbekende aantal mense is dood...

Namibië Boere Droogtehulp sukkel met die koste van duur voer
Post

Namibië Boere Droogtehulp sukkel met die koste van duur voer

Namibië Boere Droogtehulp sukkel met die koste van duur voer Die Namibië Landbou-unie sê hy het reeds planne in plek om die impak van die dreigende droogte vanjaar te versag. Die lae reënval hierdie somer is ‘n gevolg van die El Nino-weerverskynsel. Kosmos 94.1 Nuus het met Henriette le Grange van Namibië Boere Droogtehulp gesels...

Kom, olie, Namibië voer te veel in!
Post

Kom, olie, Namibië voer te veel in!

Kom, olie, Namibië voer te veel in! Namibië tel onder die top-vyf Afrika-lande in terme van ‘n hoë vraag na olie-eksplorasie, volgens die 2024 State of African Energy Outlook, maar het in 2023 ‘n aansienlike uitgawe van 25,2 miljard Namibiese dollar aan petroleumolies aangegaan. Dit verteenwoordig 21% van die totale invoerhandel vir die eerste 11...

Planne om hoendervleis uit te voer vorder, maar sukkel
Post

Planne om hoendervleis uit te voer vorder, maar sukkel

Planne om hoendervleis uit te voer vorder, maar sukkel Meer inligting is bekom oor die planne van die Pluimvee Produsente-vereniging om hoendervleis en eiers na Suid-Afrika en Europa uit te voer, veral in verband met die herhaalde uitbrekings van voëlgriep in beide die buurland en lande in Europa. Volgens die voorsitter van die vereniging Rene...

Hoekom voer Namibië nie Angolese brandstof in nie?
Post

Hoekom voer Namibië nie Angolese brandstof in nie?

Hoekom voer Namibië nie Angolese brandstof in nie? Die Namibiese polisie sukkel steeds met onwettige brandstof invoere. Die mag het oor die naweek ‘n 45-jarige vrou gearresteer na sy gevind is met 45, 25-liter kanne petrol vanuit Angola ter waarde van 25 300 Namibiese dollar. Sy het ook diesel by haar gehad. Diensstasie-eienaars sit met...

Voer: Te vroeg om oor pryse te sê
Post

Voer: Te vroeg om oor pryse te sê

Voer: Te vroeg om oor pryse te sê In Oktober is die voervervaardigers in Suid-Afrika gedwing om hul voerpryse te verhoog in reaksie op die stygende koste van grondstowwe, volgens ‘n verslag deur die Animal Feed Manufacturers Association, wat Suid-Afrika se veevoerbedryf verteenwoordig. Verder dreig die El Nino-weerverskynsel wat minder reën kan beteken en die...

Balju voer klopjag uit op ANC hoofkwartier
Post

Balju voer klopjag uit op ANC hoofkwartier

Balju voer klopjag uit op ANC hoofkwartier Die ANC se hoofkwartier in Johannesburg, Luthuli-huis, is onder die loep terwyl die balju van die Hooggeregshof ‘n klopjag uitvoer na aanleiding van Ezulwini Investments se verhaling van meer as 100 miljoen Suid-Afrikaanse rand, wat geskuld word vir 2019 se verkiesingsplakkate. Volgens berigte is ‘n dagvaarding beteken, wat...