Unam hou voet by stuk studente moet eers betaal Die Universiteit van Namibië wat die kwalifikasiesertifikate en akademiese transkripsies van studente wat nog geld skuld weerhou, is weer in die nuus. Die geraakte studente eis die universiteit se ingryping en dreig om die komende gradeplegtigheid te boikot as daar nie aan hul eise voldoen word...
Tag: voet
Israel hou voet by stuk Hamas skuil in Al-Shifa
Israel hou voet by stuk Hamas skuil in Al-Shifa Die Israelse Weermag sê die Al-Shifa-hospitaal is dalk die hartklop van Hamas. Die Israelse weermag het ‘n presisie en geteikende operasie teen die terreurgroep by die hospitaal in Gaza uitgevoer. Israel sowel as die VSA beweer dat Hamas ‘n bevelsentrum ónder die Al-Shifa-hospitaal het, maar Hamas...
Tienduisende steeds in Maine gehok, skieter op vrye voet
Tienduisende steeds in Maine gehok, skieter op vrye voet Tienduisende mense is aangesê om binne te bly na gisteraand se dodelike skietery in Lewiston in die Amerikaanse deelstaat, Maine. Minstens 22 mense is dood en 30 gewond. Volgens die polisie is ʼn 40-jarige vuurwapeninstrukteur, Robert Card, ‘n persoon van belang in die skietery. Hy het...
Mkhwebane hou voet by stuk sy’s in haar pos tot 15 Oktober – Kosmos 94.1
Mkhwebane hou voet by stuk sy’s in haar pos tot 15 Oktober Die geskorste Openbare Beskermer in die buurland, Busisiwe Mkhwebane, bly vasberade om tot 15 Oktober die pos te beklee. Dit volg nadat sy haar voorneme om na haar kantoor terug te keer bekend gemaak het omdat sy glo haar skorsing het verval. President...
Amupanda hou voet by stuk DBN minister se lening toesmeer – Kosmos 94.1
Amupanda hou voet by stuk DBN minister se lening toesmeer Die leier van die Affirmative Repositioning-beweging Job Amupanda sê daar is geen twyfel dat die Ontwikkelingsbank die kwessie van net meer as 3,6 miljoen Namibiese dollar se skuld van die hoër onderwysminister Itah Kandjii-Murangi toegesmeer het nie. Hy sê hy het nog nie weer van...