Amushelelo vol planne vir werk vir werkloses Namibië se woeligste aktivis, die NEFF-lid Michael Amushehelo, was weer in die nuus toe hy op Onafhanklikheidsdag sy protes teen jeugwerkloosheid gehou het. Daar was egter niemand in Windhoek om sy petisie te ontvang nie, en hy het die protes Woensdag voortgesit. Hy het toe die petisie aan...
Tag: vol
Damme sak, Hardap net 12,2% vol
Damme sak, Hardap net 12,2% vol Die land se damme het nou al vir amper vier weke geen invloei gehad nie. Die sentrale gebied, wat Windhoek insluit, se damme het tans net 19,6 persent water. Die Swakoppoortdam is 39 persent vol en die Von Bach net 11 persent. Die Omtako is steeds so te sê...
Kommer heers oor nog ‘n skip vol vee naby Kaapstad
Kommer heers oor nog ‘n skip vol vee naby Kaapstad Die Nasionale Raad van Dierebeskermingsverenigings het kommer uitgespreek oor nog ʼn skip vol vee wat vaar om die Kaapse kus. Dit volg nadat die Al Kuwait twee weke gelede in Kaapstad vasgemeer het. Die diere aan boord is aangetref in uiters haglike toestande, wat onuithoudbare...
Headspring hou vol dat hulle die wet gehoorsaam
Headspring hou vol dat hulle die wet gehoorsaam Headspring Investments, wat besig met uraaneksplorasie by Leonardville, se prosesse het verlede week skerp kritiek in die parlement ontlok van landbou-minister Calle Schlettwein. Die minister het onder meer gesê daar is ‘n behoefte aan ‘n omvattende, onafhanklike beoordeling van fasiliteite, prosesse en tegnologieë wanneer geologiese eksplorasieprojekte in...
Kietsies reis die wêreld vol
Kietsies reis die wêreld vol Party van ons was jare laas op ‘n lekker vakansie. Besig wees is mos deesdae ‘n leefstyl. En dan is daar ander mense wat die wêreld vol reis en sommer ook hul troeteldiere op vakansies na Parys, New York en Florida in die VSA saam neem. Olivia en Dan is...
Stormers-ondersteuner Dricus du Plessis help om Loftus vol te pak
Stormers-ondersteuner Dricus du Plessis help om Loftus vol te pak Rugby: Die Bulle het ‘n swaargewig ingespan om hulle te help om Loftus Versfeld vol te pak in môre se Verenigde Rugbykampioenskaps-wedstryd teen die Stormers – maar hy is ‘n Stormers-ondersteuner! Die gemengde gevegskuns wêreldkampioen, Dricus du Plessis, sal môre op die stadion wees, terwyl...
Groen Waterstofprogram het ‘n jaar vol planne
Groen Waterstofprogram het ‘n jaar vol planne Die Namibië Groen Waterstofprogram het ‘n reeks baanbreker-ontwikkelings aangekondig. Namibia Hydrogen Fund Managers, ‘n filiaal van die program, gaan ‘n toekenning van net minder as 1 miljoen Amerikaanse dollar van die USAID Southern Africa Mobilizing Investment-projek kry. Hierdie historiese toekenning is die grootste nog buite Suid-Afrika, en sal...
Aiken vol vertroue oor SDC-kampioenskap
Aiken vol vertroue oor SDC-kampioenskap Thomas Aiken van Suid-Afrika sê hy is vol vertroue oor die SDC-kampioenskap by St. Francis Links in die Oos-Kaap. Matthew Baldwin van Engeland is die verdedigende kampioen. ʼn Topfiks Zander Lombard en DP World- Toer-wenners Thriston Lawrence, Ockie Strydom en Dylan Frittelli sluit saam met Aiken by ʼn sterk Suid-Afrikaanse...
Vol bank hoor Amushelelo-aansoek aan
Vol bank hoor Amushelelo-aansoek aan Die verhoor vir Michael Amushelelo se poging om sy vervolging vir geldwassery ter syde te laat stel, sal vandag deur regters Hosea Angula, Nate Ndauendapo en Thomas Masuku voorkom. Drie regters hanteer die saak omdat Amushelelo aanvoer dat die Strafproseswet en die Bankinstellingswet beide ongrondwetlik is. Amsuhelelo en sy vennoot...
Oppas vir vol riviere! – Kosmos 94.1
Oppas vir vol riviere! Berigte is deur Kosmos 94.1 Nuus ontvang dat al die riviere in Eros en Klein Windhoek besig is om baie sterk te loop. ‘n Motor is naby Joe’s Beer House uit die Klein Windhoekrivier gered nadat die bestuurder die rivier probeer oorsteek het. Motoriste word versoek om uiters versigtig te wees...