Namibië voldoen aan 55% van groente-vraag Die Namibiese Akkerbouraad sê die land het produksie van 55 persent van vraag na groente bereik. Die raad sê dit is ‘n belangrike mylpaal vir ‘n land bekend vir sy droë toestande en is bewys van die toewyding van beide kommersiële en kommunale produsente. In terme van saaiboere, kan...
Tag: voldoen
Voldoen aan Gaza-maatreëls, vra Namibië van Israel
Voldoen aan Gaza-maatreëls, vra Namibië van Israel Namibië verwelkom die voorlopige maatreëls wat deur die Internasionale Geregshof beveel is en doen ‘n sterk beroep op Israel om te voldoen daaraan, sê adjunk-eerste minister en Netumbo Nandi-Ndaitwah in ‘n verklaring. Die hof het vroeër ‘n interim uitspraak gelewer in die volksmoord-saak wat Suid-Afrika teen Israel gemaak...
Namibië kan voldoen aan sy vraag na uie
Namibië kan voldoen aan sy vraag na uie Die uitvoer van uie het in November 2023 as ‘n belangrike hoogtepunt vir Namibië na vore getree, met die Namibiese Statistieke-agentskap wat ‘n uitvoerwaarde van 20,2 miljoen Namibiese dollar vir hierdie kommoditeit gerapporteer het. Hierdie ontwikkeling volg op die Namibiese Akkerbouraad se strategiese besluit om grense ten...
Zim-verkiesing voldoen nie aan standaarde – Kosmos 94.1
EU: Zim-verkiesing voldoen nie aan standaarde Die Europese Unie het by die Afrika-Unie en die SAOG se verkiesingswaarnemingsending aangesluit. Hulle sê dat die Zimbabwe-verkiesingskommissie beter kon gevaar het in die land se algemene verkiesings. Die hoof van die Europese Unie-sending, Fabio Castaldo, het by die lewering van hul voorlopige verslag gesê dat die gebrek aan...
Netumbo sê Nam sal teen 2030 voldoen aan sy eie voedselvereistes – Kosmos 94.1
Netumbo sê Nam sal teen 2030 voldoen aan sy eie voedselvereistes Die minister van internasionale betrekkings Netumbo Nandi-Ndaitwah sê Namibië sal teen 2030, oor net sewe jaar, kan voldoen aan al sy voedselvereistes. Haar aanmerkings kom te midde van die VN se Wêreldvoedselprogram wat sê dat amper 80 persent van die nodige voedsel ingevoer word....
Namfisa se hoofkantoor bieërs voldoen dalk nie? – Kosmos 94.1
Namfisa se hoofkantoor bieërs voldoen dalk nie? Namfisa, die regulerende finansiële owerheid in die land, is in die finale beplanning van sy nuwe hoofkantoor en het 13 tenders vir die konstruksie ontvang. Volgens wat berig word, is tien van die 13 bieërs Chinese firmas al dui die tenderspesifikasies aan dat 51 persent van aandeelhouding van...
Ingevoerde klere in SA moet voldoen aan regulasies – Kosmos 94.1
Ingevoerde klere in SA moet voldoen aan regulasies Die Nasionale Verbruikerskommissie in die buurland verwelkom die Gautengse hooggeregshof in Pretoria se besluit dat ingevoerde klere, materiaal, skoene en leerprodukte wat nie aan regulasies voldoen nie, nie Suid-Afrika mag binnekom nie. Die saak hou verband met Scoop Clothing wat klere sonder etikette ingevoer het, maar die...