Tag: volg

Home volg
Volg regulasies met vervoer van vleis of vee
Post

Volg regulasies met vervoer van vleis of vee

Volg regulasies met vervoer van vleis of vee Die Namibiese Landbou-Unie herinner die publiek om seker te maak van regulasies rondom die vervoer van vleis, vee en wild. Dit is vir vee- en wildprodusente van kardinale belang dat polisie- en ministeriebeamptes doeltreffend optree by padblokkades. As gevolg van Veediefstal en stropery is owerhede baie streng....

André-Hugo Venter gereed om in pa se Springbok-voetspore te volg
Post

André-Hugo Venter gereed om in pa se Springbok-voetspore te volg

André-Hugo Venter gereed om in pa se Springbok-voetspore te volg Rugby: Een van die blinkste sterre dié seisoen is die Stormers-haker André-Hugo Venter. Die 22-jarige seun van die voormalige Springbok-flank André Venter is ingesluit in die Bok-hoofafrigter, Rassie Erasmus, se belyningskamp. Die Stormers sal Saterdag in Pretoria wees vir die groot noord-suid derby teen die...

Volg Covid-19 voorkomings-protokolle by gedenkdienste
Post

Volg Covid-19 voorkomings-protokolle by gedenkdienste

Volg Covid-19 voorkomings-protokolle by gedenkdienste Die uitvoerende direkteur in die gesondheidsministerie, Ben Nangombe, moedig die publiek aan om Covid-19 voorkomings-protokolle te volg wanneer hulle gedenkdienste vir wyle president Hage Geingob bywoon. Dit volg op ‘n aantal Covid-19 gevalle wat op Rehoboth by twee skole aangemeld is – St. Joseph’s het een en die res is...

Droë Februarie volg op swak Januarie, Desember
Post

Droë Februarie volg op swak Januarie, Desember

Droë Februarie volg op swak Januarie, Desember Reënval vanaf die begin van die seisoen tot Januarie vanjaar, wys meestal onder-normale reënval vir die land. Voorspellings vir Februarie dui onder-normale reënval aan oor die grootste deel van die land. ‘n Geringe verbetering word verwag oor die suidoostelike dele van die Karas-streek sowel as dele van Ohangwena...

Houtskoolprodusente moet riglyne volg, en publiek moet sê as nie
Post

Houtskoolprodusente moet riglyne volg, en publiek moet sê as nie

Houtskoolprodusente moet riglyne volg, en publiek moet sê as nie Die omgewingsake-ministerie het ‘n vermindering in die aantal veldbrande landswyd aangeteken, van 1 234 in 2021 tot 930 in 2022. Ingrypings wat ingestel is om brande te bestry, sluit in die implementering van houtskoolproduksieriglyne, instandhouding en ontwikkeling van brandsnylyne, en opleiding van belanghebbendes in basiese...

Generasie Z volg glo ‘n meer ontspanne benadering tot hul langtermyn finansiële sekuriteit
Post

Generasie Z volg glo ‘n meer ontspanne benadering tot hul langtermyn finansiële sekuriteit

Generasie Z volg glo ‘n meer ontspanne benadering tot hul langtermyn finansiële sekuriteit Die sogenaamde “sagte spaar”-tendens gaan daaroor om in die oomblik te leef, met minder klem op vroeg of glad nie aftree. Ongeveer driekwart van Gen Z in Amerika het gesê dat vandag se ekonomie hulle huiwerig maak om langtermyn finansiële doelwitte op...

Volg so die sokker in Windhoek lewendig!
Post

Volg so die sokker in Windhoek lewendig!

Volg so die sokker in Windhoek lewendig! Shaun Powell van Gravity Live gesels met Kosmos 94.1 Nuus oor die Debmarine NFA Premierliga wat hulle gaan uitsaai op hulle webtusite en op Facebook. Die wedstyde gaan by die Universiteit van Namibië plaasvind. Die eerste wedstryd begin vandag om vier-uur en aanhangers hoef niks van die aksie...

Trump volg Biden na Detroit om met werkers te gesels
Post

Trump volg Biden na Detroit om met werkers te gesels

Trump volg Biden na Detroit om met werkers te gesels Donald Trump sal vandag met blouboordjie-werkers in Detroit gesels ‘n dag na president Joe Biden by ‘n stakers aangesluit het om solidariteit met hulle en die vakbond te toon. Die voormalige president het verkies om honderde elektrisiëns, loodgieters en meer toe te spreek eerder as om...

Elia Shikongo volg Ya Toivo op in Regterlike Dienskommissie – Kosmos 94.1
Post

Elia Shikongo volg Ya Toivo op in Regterlike Dienskommissie – Kosmos 94.1

Elia Shikongo volg Ya Toivo op in Regterlike Dienskommissie Die Regterlike Dienskommissie het vandag aangekondig dat President Hage Geingob vir Elia Shikongo as ‘n lid van die kommissie vir ‘n tydperk van drie jaar met ingang van 14 Augustus aangestel het. Shikongo is vir die aanstelling deur die Namibië Regsvereniging genomineer. Hy volg advokaat Vicki...

DA volg met regstappe teen Zuma se vrylating – Kosmos 94.1
Post

DA volg met regstappe teen Zuma se vrylating – Kosmos 94.1

DA volg met regstappe teen Zuma se vrylating Die DA gaan regstappe doen teen oudpresident Jacob Zuma se vroeë vrylating uit die gevangenis en meen President Cyril Ramaphosa het ‘n rol gespeel om die regsorde weg te kalwe. Die party beweer die vrylating van 9 400 gevangenes is beplan om te verhoed dat Zuma terugkeer...