Henk Botha sê oor wat volgende is Wêreldatletiek sê Christine Mboma kan in alles behalwe 400 meter tot 1 myl kompeteer. Dit kom nadat sy behandeling ontvang het om haar testosteroon-vlakke te verlaag. Kosmos 94.1 Nuus het met Botha gepraat oor wat volgende is. Post navigation Source link
Tag: volgende
Rishi se Rwanda-wet volgende week in parlement
Rishi se Rwanda-wet volgende week in parlement Wetgewing wat daarop gemik is om verdere hofuitdagings teen die Britse premier, Rishi Sunak, se plan om asielsoekers na Rwanda te deporteer, sal volgende op 15 April in die parlement gedebatteer word. Die regering wil duisende asielsoekers na Rwanda hervestig, maar dit is tot dusver deur die howe...
Aaron Taylor-Johnson is volgens berigte gekies as die volgende James Bond
Aaron Taylor-Johnson is volgens berigte gekies as die volgende James Bond Bekend vir rolle in rolprente soos “Kick-Ass” en “Avengers: Age Of Ultron”, het die 33-jarige akteur blykbaar nog nie die ikoniese rol amptelik aanvaar nie, maar ‘n bron het aan die Britse poniekoerant, “The Sun”, gesê: “Bond is Aaron se werk, sou hy die...
Reënval sal effe verbeter in volgende drie maande
Reënval sal effe verbeter in volgende drie maande Die Namibiese Meteorologiese Diens berig dat die Kunenestreek die afgelope drie maande die enigste streek is wat bo normale reënval ontvang het. El Niño-toestande het begin verswak, maar sal voortgaan om die globale klimaat in die komende maande te beïnvloed. Die voorspelling vir Maart tot Mei dui...
Rust wapenhanteerder skuldig, Baldwin is volgende
Rust wapenhanteerder skuldig, Baldwin is volgende Die Rust-fliek se wapenhanteerder, Hannah Gutierrez Reed, is skuldig bevind aan onwillekeurige manslag wat tronkstraf van drie jaar kan beteken. Die rolprent-kamerapersoon, Halyna Hutchins, is in Oktober 2021 op die filmstel in Nieu-Mexiko dood nadat ʼn skerppunt-koeël uit ʼn vuurwapen wat die akteur Alec Baldwin vasgehou het, haar getref...
Dit lyk goed vir reën volgende week, maar dis warm!
Dit lyk goed vir reën volgende week, maar dis warm! Die kouefront het uitbeweeg en Namibiërs kan gereed maak vir warm toestande met temperature wat tot 40 grade kan gaan. George van der Merwe weerkenner het die nuutste voorspelling sê daar is belowende reën wat volgende week kan voorkom. Post navigation Source link
Gaan Pearl Jam die volgende groot groep wees wat fone by hul vertonings verbied?
Gaan Pearl Jam die volgende groot groep wees wat fone by hul vertonings verbied? In afwagting van Pearl Jam se nuwe album “Dark Matter”, het die groep verskeie luistergeleenthede vir die komende langspeelplaat aangekondig. Afgesien van die ooglopende, is daar egter een groot ding wat hierdie twee gebeurtenisse in gemeen het: Albei het die gebruik...
VN vergader volgende week in Kenia oor klimaat
VN vergader volgende week in Kenia oor klimaat Die Verenigde Nasies se Omgewingsprogram sê sy komende Omgewingsvergadering in Kenia sal ‘n reeks knellende omgewingskwessies ondersoek – van watertekorte tot die oorskakeling na skoon energie. Die vergadering begin volgende week. Die uitvoerende direkteur van die program, Inger Andersen, sê ses sleutelgesprekke sal gevoer word waarmee hulle...
Februarie brandstofprys eers volgende week bekend
Februarie brandstofprys eers volgende week bekend Die Februarie brandstofprys is nog nie bekend nie. Die ministerie van myne en energie het aan Kosmos 94.1 Nuus bevestig die komitee het vergader en ‘n besluit is gemaak maar, die verslag was nog nie teen vyf-uur Vrydagmiddag gereed nie. Dit sal na verwagting Maandag aangekondig word met die...
Komitee sal eers volgende week oor brandstofprys vergader
Komitee sal eers volgende week oor brandstofprys vergader Die ministerie van myne en energie het aan Kosmos 94.1 Nuus bevestig dat die komitee wat die brandstofprys vir Februarie moet bepaal eers volgende week sal vergader en dus is daar op die oomblik niks om oor te berig nie. Sommige plaaslike ekonome het voorspel dat daar...