Tag: volgende

Home volgende
Dricus mik reeds vir volgende geveg
Post

Dricus mik reeds vir volgende geveg

Dricus mik reeds vir volgende geveg Suid-Afrika se eerste Ultimate Fighter-kampioen, Dricus du Plessis, sê hy sluit nie die moontlikheid uit van ‘n titelgeveg teen Israel Adesanya van Nieu-Seeland by die komende 300-jarige feesvieringe van die UFC nie. Hy het die verdedigende kampioen, die Amerikaner Sean Strickland in ‘n venynige vyfronde-geveg in Toronto, Kanada, verslaan om die UFC-middelgewigtitel te wen....

Opleiding vir kleinsake begin volgende week
Post

Opleiding vir kleinsake begin volgende week

Opleiding vir kleinsake begin volgende week SMEs Compete sal vanaf 23 Januarie tot 2 Februarie opleiding in sakevaardigheidsontwikkeling in Windhoek, Walvisbaai en Oranjemund aanbied. Die kursusse is belangrik aangesien dit deelnemers se algemene prestasie verbeter en hulle leer wat hulle moet weet om sukses te behaal, vaardighede te verbeter en nuwe sterkpunte uit te lig...

InterCity brei uit na SA, Botswana is volgende
Post

InterCity brei uit na SA, Botswana is volgende

InterCity brei uit na SA, Botswana is volgende Die Namibiese saamry- en pakkieafleweringsplatform InterCity het sy toep amptelik in Suid-Afrika bekendgestel. In die beginfase beoog InterCity om reisigers tussen Gauteng en Limpopo te teiken. Die voorsitter en medestigter van InterCity Namibia, Tomas Aipanda, sê die maatskappy wil hom vestig as ‘n toonaangewende vervoer- en logistieke...

Belowende toestande vir reën in volgende 7 dae
Post

Belowende toestande vir reën in volgende 7 dae

Belowende toestande vir reën in volgende 7 dae Vooruitsigte vir reën oor die volgende sewe dae is uiters belowend regoor Namibië, en is ook moontlik plek-plek in die verre westelike dele. Die bekende weerkenner van Aranos, George van der Merwe het die voorspelling. Post navigation Source link

NWR het planne om plaaslike besoekers volgende jaar te lok
Post

NWR het planne om plaaslike besoekers volgende jaar te lok

NWR het planne om plaaslike besoekers volgende jaar te lok Namibia Wildlife Resorts het onlangs die ondersteuning wat hy van inwoners ontvang betreur. Terwyl hy goeie syfers van buitelandse burgers en toeriste deurgegee het, blyk dit asof die NWR nie die keuse van Namibiërs is nie. Die maatskappy gaan reeds jare gebuk onder kritiek van...

SIM-registrasie: Sperdatum bly, aanlyndiens kom volgende week
Post

SIM-registrasie: Sperdatum bly, aanlyndiens kom volgende week

SIM-registrasie: Sperdatum bly, aanlyndiens kom volgende week Die ministerie van inligting het vanoggend bevestig dat die sperdatum vir die registrasie van SIM-kaarte, wat op 31 Desember vanjaar gestel is, nie verleng sal word nie. Intussen sal die aanlyndiens van MTC vir registrasie, volgende week beskikbaar wees. Die waarnemende besturende direkteur van MTC Patience Kanalelo het...

Lyk of Zuma volgende jaar met nuwe party sal staan
Post

Lyk of Zuma volgende jaar met nuwe party sal staan

Lyk of Zuma volgende jaar met nuwe party sal staan Pretoria FM berig dat hooggeplaaste ANC lede bekommerd is dat die party nog verdere steun kan verloor, met gerugte dat oud-president Jacob Zuma hom dalk by ‘n nuwe party gaan skaar. Die gerugte doen op sosiale media die rondte, na daar ‘n verkiesingsplakkaat van Zuma...

BoN sê ekonomiese groei sal volgende jaar inkrimp
Post

BoN sê ekonomiese groei sal volgende jaar inkrimp

BoN sê ekonomiese groei sal volgende jaar inkrimp Die Bank van Namibië voorspel dat die ekonomie vanjaar met ‘n geraamde 3,9 persent sal groei, hoewel die BBP-groei na verwagting in 2023 en 2024 sal verlangsaam as gevolg van ‘n swakker globale vraag en ‘n verwagte inkrimping in landbou. Die bank sê die geraamde groei van...

Veeboere kry volgende jaar meer opsies
Post

Veeboere kry volgende jaar meer opsies

Veeboere kry volgende jaar meer opsies Volgens berigte sal volgende jaar nuwe en alternatiewe opsies aan veeboere bied met mededingende pryse as gevolg van drie nuwe rolspelers wat die uitvoerbedryf betree. Volgens Agriforum, sal die Reho Abattoir en Brukarros op Keetmanshoop, teen middel volgende jaar uitvoerstatus verwerf. Savanna Beef onderhandel met beide van hulle om vroeër...

VF+ sê mense moet reg stem volgende jaar
Post

VF+ sê mense moet reg stem volgende jaar

VF+ sê mense moet reg stem volgende jaar Die VF Plus-leier, Pieter Groenewald, doen ‘n beroep op Suid-Afrikaanse kiesers om die party te help met die herstel en herbou van die land sodat hulle hoop vir die toekoms kan hê. Groenewald het tydens die party se verkiesingsveldtog in Goodwood, Kaapstad, gepraat. Hy sê die situasie...