Tag: volgende

Home volgende
Putin sal volgende (weer) vir presidensie staan
Post

Putin sal volgende (weer) vir presidensie staan

Putin sal volgende (weer) vir presidensie staan Vladimir Putin sal aan die Russiese presidensiële verkiesing in Maart deel teem, ‘n stap wat hom tot minstens 2030 aan bewind sal hou. Volgens berigte glo hy, hy moet Rusland deur die gevaarlikste tydperk in dekades lei. Dit is volgens ses bronne wat die besluit aan Reuters bevestig...

Lüderitz-hawe volgende jaar vergroot – Kosmos 94.1
Post

Lüderitz-hawe volgende jaar vergroot – Kosmos 94.1

Lüderitz-hawe volgende jaar vergroot Die Namibiese hawe-owerheid beoog om volgende jaar met hawe-uitbreidings by Lüderitz te begin om die implementering van die land se groen waterstof-, olie- en gasontwikkelings te vergemaklik. Namport se hoof uitvoerende beampte, Andrew Kamine, verwag dat die werk tussen 24 en 36 maande sal duur, in lyn met Hyphen Hydrogen Energy...

Groot netwerksessie in die hoostad volgende week
Post

Groot netwerksessie in die hoostad volgende week

Groot netwerksessie in die hoostad volgende week Die Africa Hospitality Investment Forum en AviaDev bied volgende week Dinsdag ‘n gesamentlike netwerksessie vir plaaslike belanghebbendes in die hoofstad aan. Die geleentheid vind in samewerking met die Namibiese Beleggingsbevordering en Ontwikkelingsraad en die Namibiese Lughawensmaatskappy plaas. Die hoofdoel is om die land se potensiaal om beleggers en bedryfsleiers te lok uit te brei. Woordvoerder by die Lughawensmaatskappy, Dan Kamati het met Kosmos 94.1 Nuus oor...

Dokumentêr oor Boksukses kom volgende jaar
Post

Dokumentêr oor Boksukses kom volgende jaar

Dokumentêr oor Boksukses kom volgende jaar Die Springbokke se verowering van die Wêreldbeker vir ʼn ongekende vierde keer word weer in ʼn dokumentere reeks vasgelê. Chasing the Sun 2 sal na verwagting iewers volgende jaar vrygestel word, na die vrystelling van die baie gewilde eerste weergawe nadat die Springbokke in 2019 die toernooi in Japan...

Richelieu Eagles klop Zim, wat’s volgende
Post

Richelieu Eagles klop Zim, wat’s volgende

Richelieu Eagles klop Zim, wat’s volgende Namibië het die internasionale T20-reeks van vyf wedstryde teen die toetsnasie Zimbabwe gewen. Kosmos 94.1 Nuus het met Krieket Namibië se hoof uitvoerende beampte, Johan Muller, gesels wat sê hulle is trots daarop dat die span so goed gespeel het. Hy praat ook oor die pad vorentoe. Post navigation...

Fima-konsultasies: Kunene en Hardap is volgende
Post

Fima-konsultasies: Kunene en Hardap is volgende

Fima-konsultasies: Kunene en Hardap is volgende Die nou omstrede Fima-wetgewing se konsultasies duur voort. Die dokument het groot reaksie uitgelok omdat dit bepaal het dat net 25 persent van pensioenfondse voor die ouderdom van 55 onttrek kon word. Die konsultasies handel oor die hoofstuk van die wetgewing. Volgens Wilson Shikoto, woordvoerder van die finansministerie, sê...

Inflasie sal repokoers, wat volgende week kom, beïnvloed
Post

Inflasie sal repokoers, wat volgende week kom, beïnvloed

Inflasie sal repokoers, wat volgende week kom, beïnvloed Die sentrale bank het op sy vergadering van 16 Augustus die sleutel-uitleenkoers onveranderd gelaat op 7,75 persent, wat leenkoste op hul hoogste hou sedert April 2019. Die Bank van Namibië sal sy tweede-laaste aankondiging hieroor op die 25ste Oktober doen. Die Suid-Afrikaanse Reserwe Bank se Monetêre Beleidskomitee...

Stampriet uraanmyn-vereniging vergader volgende week
Post

Stampriet uraanmyn-vereniging vergader volgende week

Stampriet uraanmyn-vereniging vergader volgende week Die Stampriet Aquifer Uranium Mining Association se algemene jaarvergadering is geskeduleer vir Woensdag, 11 Oktober by die Stampriet Boereverenigingsaal in die dorp. Die vergadering begin om tien-uur. Geregistreerde lede van die vereniging is welkom om dit by te woon, maar potensiële lede moet egter voor die vergadering om lidmaatskap aansoek...

De Klerk se uitleweringsverhoor volgende week
Post

De Klerk se uitleweringsverhoor volgende week

De Klerk se uitleweringsverhoor volgende week Die omstrede prokureur Maren de Klerk, wat met die Fishrot-skandaal verbind word, se uitleweringsverhoor vind volgende week Dinsdag in die hof in die Paarl in die Wes-Kaap plaas. Hy het in Junie vanjaar verskyn en is 50 000 Namibiese dollar se borg toegestaan. Kosmos 94.1 Nuus het met die...

Wolff sê Merc kan terugkom, volgende jaar – Kosmos 94.1
Post

Wolff sê Merc kan terugkom, volgende jaar – Kosmos 94.1

Wolff sê Merc kan terugkom, volgende jaar Die baas van Mercedes se Formule Een-span, Toto Wolff, sê hy is vol vertroue dat die span volgende seisoen Red Bull die stryd kan aansê. Alhoewel die Silver Arrows tweede op die konstruksie-punteleer is, is hulle 310 punte agter die voorlopers, Red Bull, wat sedert verlede jaar se...