Tag: volhoubare

Home volhoubare
Volhoubare Ontwikkelingstoekennings van stapel gestuur 
Post

Volhoubare Ontwikkelingstoekennings van stapel gestuur 

Volhoubare Ontwikkelingstoekennings van stapel gestuur  Die Omgewingsbeleggingsfonds van Namibië het in vennootskap met die Raad vir Volhoubare Ontwikkeling en die omgewing-ministerie vanjaar se Volhoubare Ontwikkelingstoekennings bekend gestel. Die vierde uitgawe word onder die tema “Belegging in ons planeet” gehou. Dit sal erkenning gee aan instellings en individue wat omgewings-, sosiale, ekonomiese en bestuursaspekte van volhoubare...

Suid-Koreaanse wetenskaplikes ontwikkel volhoubare ‘vleisrys’ 
Post

Suid-Koreaanse wetenskaplikes ontwikkel volhoubare ‘vleisrys’ 

Suid-Koreaanse wetenskaplikes ontwikkel volhoubare ‘vleisrys’  Van bredies tot kerries, baie van die gewildste alles-in-een maaltye sluit rys en beesvleis in. Wetenskaplikes in Korea het daarin geslaag om vleisselle in ryskorrels te kweek. Hulle beweer die afgryslike pienkerige ‘Frankenfood’ is bekostigbaar, smaaklik en omgewingsvriendelik. Sohyeon Park, van die Yonsei Universiteit, Suid-Korea, sê: ‘Stel jou voor dat...

SA sal nie volhoubare waterteiken behaal nie
Post

SA sal nie volhoubare waterteiken behaal nie

SA sal nie volhoubare waterteiken behaal nie Good Governance Africa voorspel Suid-Afrika sal waarskynlik nie die Verenigde Nasies se volhoubare ontwikkelingsdoelwit vir water teen 2030 bereik nie. Die land is reeds waterskaars en die internasionale paneel oor Klimaatsverandering verwag dat droogte in die volgende dekade regoor Suider-Afrika sal toeneem. Leleti Maluleke sê daar is baie werk wat nog gedoen moet word voor die...

Veganiste fokus op volhoubare lewe
Post

Veganiste fokus op volhoubare lewe

Veganiste fokus op volhoubare lewe Veganiste regoor die wêreld vier Wêreld Veganisme-dag deur die verandering van diere-gebaseerde na plantgebaseerde diëte te bevorder. Dit word gedoen in ‘n poging om te fokus op ‘n volhoubare lewe en ‘n gesonder leefstyl. Volgens die Veganiste-vereeniging is veganisme ‘n manier van lewe wat poog om alle vorme van uitbuiting...

Voorafbetaalde krag is volhoubare besluit – Kosmos 94.1
Post

Voorafbetaalde krag is volhoubare besluit – Kosmos 94.1

Voorafbetaalde krag is volhoubare besluit Die Elektrisiteitsbeheerraad ondersteun NamPower se pogings om voorafbetaalde grootmaatmeters aan verskeie plaaslike elektrisiteitsverspreiders en ander kliënte bekend te stel. Die stap word as volhoubaar beskryf. Die aanlyn-publikasie, The Brief berig dat die uitvoerende hoof van die raad, Robert Kahimise, sê die stelsel sal NamPower toelaat om sy reuse-skuldlas te verminder. Die kragvoorsiener poog om teen Julie 2025 alle verspreiders op voorafbetaalde...

Alweendo fokus op volhoubare bestuur van mynbousektor – Kosmos 94.1
Post

Alweendo fokus op volhoubare bestuur van mynbousektor – Kosmos 94.1

Alweendo fokus op volhoubare bestuur van mynbousektor Die minister van myne en energie, Tom Alweendo, het by die Kamer van Mynwese van Namibië se tiende Mynbou-ekspo gesê beleggers is baie belangrik vir die sektor. Die tiende Mynbou-ekspo het vandag by die Windhoekse skougronde begin en duur tot môre. Alweendo het ‘n beroep op die rolspelers...

Creecy sê SA wil oorskakel van omgewingsrassisme na volhoubare ontwikkeling – Kosmos 94.1
Post

Creecy sê SA wil oorskakel van omgewingsrassisme na volhoubare ontwikkeling – Kosmos 94.1

Creecy sê SA wil oorskakel van omgewingsrassisme na volhoubare ontwikkeling Die buurland se omgewingsminister, Barbara Creecy, vra die Verenigde Nasies se ondersteuning in die oorskakeling in Suid-Afrika van omgewingsrassisme na volhoubare ontwikkeling en grondwetlike verwesenliking van menseregte. Sy het die VN se spesiale rapporteur oor gifstowwe en menseregte, Marcos Orellana, geloof vir sy suksesvolle besoek....