Rwanda herdenk 30 jaar sedert volksmoord Rwanda herdenk vandag 30 jaar sedert die volksmoord. Die Rwandese volksmoord, ook bekend as die volksmoord teen die Tutsi, het tussen 7 April en 15 Julie 1994 tydens die Rwandese burgeroorlog plaasgevind. Gedurende hierdie tydperk van ongeveer 100 dae is meer as 800 000 lede van die Tutsi-minderheidsetniese groep,...
Tag: volksmoord
Ovaherero, Nama volksmoord in Swakop herdenk
Ovaherero, Nama volksmoord in Swakop herdenk Ovaherero en Ovambanderu het by die Tamariskia-sportterrein in Swakopmund bymekaargekom om slagoffers van die 1904-tot-1908-volksmoord te herdenk. Die jaarlikse geleentheid bring hulde aan die Ovaherero en Nama wat hul lewens tydens die volksmoord verloor het aan die hand van Duitse soldate. Die geleentheid is voorafgegaan deur ‘n Herstelstaptog deur...
VN-verslag toon Israel het volksmoord gepleeg
VN-verslag toon Israel het volksmoord gepleeg ʼn Menseregtekenner van die Verenigde Nasies sê daar is volgens haar redelike gronde dat Israel talle volksmoord-dade in Gaza gepleeg het. Francesca Albanese het haar verslag met die titel Anatomy of a Genocide, aan die VN se Menseregteraad voorgelê. Israel verwerp die verslag en beskryf dit as ʼn verregaande...
VSA vervolg Rwandese vlugteling vir volksmoord
VSA vervolg Rwandese vlugteling vir volksmoord ’n Rwandese man wat in Ohio woon is gearresteer op aanklagte dat hy betrokke was by ’n drie-dekade-skema om sy betrokkenheid by die land se volksmoord in 1994 te verbloem om die VSA as ’n vlugteling binne te gaan. Federale aanklaers in Boston het gesê dat die 52-jarige Eric...
Duitsland moet verskoning vra vir Namibië volksmoord: Steinmeier
Duitsland moet verskoning vra vir Namibië volksmoord: Steinmeier Die president van Duitsland, Frank-Walter Steinmeier, sê dis hoog tyd dat die land Namibië om verskoning vra vir die volksmoord op die Nama’s en Ovaherero’s tussen 1904 en 1908. Hy het die rou- en begrafnisdiens bygewoon van wyle president Hage Geingob. Steinmeier sê hy het laat verlede...
Brasilië se president beskuldig Israel van volksmoord in Gaza
Brasilië se president beskuldig Israel van volksmoord in Gaza Brasilië se president, Luiz Inacio Lula da Silva, het Israel van volksmoord teen Palestynse burgerlikes in die Gaza-strook beskuldig. In reaksie op ʼn Hamas-geleide aanval waarin 1 200 mense dood is, het Israel met ʼn militêre veldtog in die Gaza-strook begin. Meer as 28 400 Palestyne,...
Internasionale Geregshof beslis SA kan saak van volksmoord open
Internasionale Geregshof beslis SA kan saak van volksmoord open Die Internasionale Geregshof het die humanitêre situasie in Gaza erken toe hy sy uitspraak gelewer het oor Suid-Afrika se mondelinge argumente oor Israel se beweerde volksmoord-dade teen Hamas. Die president van die hof, Joan Donoghue, het verklaar Suid-Afrika het die reg om ‘n saak van volksmoord...
Nog geen skadevergoeding, 120 jaar na Duitse volksmoord
Nog geen skadevergoeding, 120 jaar na Duitse volksmoord Dit is vandag 120 jaar sedert die Duitse volksmoord op die Ovaherero en Nama-gemeenskappe in Namibië plaasgevind het. ‘n Lid van die Duitse parlement, Sevim Dagdelen, het aan die Duitse persagentskap gesê dit is ’n politieke aanklag dat die versoeningsooreenkoms steeds nie in werking kan tree nie...
Dis Israel wat onder volksmoord ly
Dis Israel wat onder volksmoord ly Israel het sy optrede in Gaza verdedig tydens ‘n heftige betoog op die tweede dag van die sitting van die Internasionale Geregshof in Den Haag, Nederland, en beweer dit was selfverdediging na Hamas se 7 Oktober-aanslag waarin meer as ‘n duisend mense dood is. Israelse aanvalle het daarna gelei...
ACDP glo nie SA sal volksmoord in Den Haag kan bewys nie
ACDP glo nie SA sal volksmoord in Den Haag kan bewys nie Die ACDP glo Suid-Afrika sal nie kan bewys Israel se bedoeling is volksmoord teen die Palestyne soos die Konvensie op Menseregte vereis nie. Die Internasionale Geregshof in Den Haag in Nederland hoor vandag en môre Suid-Afrika se volksmoord-saak teen Israel aan. Die ACDP-leier...