Motsoaledi sê sy ministerie ondersteun toerisme ten volle Die Suid-Afrikaanse minister van Binnelandse Sake, Aaron Motsoaledi, sê die departement vernietig nie die Suid-Afrikaanse toerismesektor nie. Die minister sê die departement word beskuldig dat hy toeriste uit die land wegjaag, maar hy dit met die minister van Toerisme, Patricia de Lille te bespreek: Post navigation Source...
Tag: volle
SA spanne in VRK op volle sterkte
SA spanne in VRK op volle sterkte Al Suid-Afrika se spanne in die Verenigde Rugbykampioenskap sal hierdie naweek op volle sterkte wees ná die terugkeer van hul Springbok Wêreldbeker-wenners. Die Bulle en die Haaie sal vanmiddag om drie-uur op Loftus mekaar die stryd aansê, en om vyfuur sal die Leeus, Wallis se Dragons op Ellispark...
Reëlings is in volle swang – Kosmos 94.1
Liefde by die Nam: Reëlings is in volle swang Die voorbereidings vir die langverwagte Liefde by die Nam-konsert is in volle swang. Die geleentheid, die grootste in jare in Namibië, het meer as 15 top-kunstenaars met die optredes wat net na 11-uur Saterdagoggend by Vegkop begin. Stefan Rossouw, deel van die organiseerders, is tans besig...
Stampriet-landbouskou in volle swang – Kosmos 94.1
Stampriet-landbouskou in volle swang Die Stampriet-landbouskou is in volle swang. Burger Harmse, die voorsitter van die Stampriet-boerevereniging sê die skou en die veiling van kleinvee het gegroei tot een van die grootste in Suider-Afrika. Tussen die gradering van diere is daar baie meer te sien wat veral vir die boeregemeenskap van belang is – van...
Motocross is in volle swang, groot byeenkoms op Omaruru – Kosmos 94.1
Motocross is in volle swang, groot byeenkoms op Omaruru Die sewende been van Namibiese Nasionale Motocross-byeenkoms word op 26 Augustus in Omaruru op die nuwe WKMX-baan aangebied. Die wedren sal agt kilometer buite Omaruru op die D2328-grondpad oorkant die afdraai van die plaas Kollmitz plaasvind. Phellazie Simon, sekretaresse van die Omaruru Motocross-reëlingskomitee het met Kosmos...
2023 lewer 49 volle dae van beurtkrag in SA – Kosmos 94.1
2023 lewer 49 volle dae van beurtkrag in SA Die DA sê die regering se huidige benadering om beurtkrag te beëindig, werk duidelik nie. Die party sê Suid-Afrikaners was 27 persent van hierdie jaar sonder krag wat gelykstaande is aan 49 volle dae van beurtkrag. Dit is dieselfde hoeveelheid tyd wat die land die afgelope vier jaar saam in...