DA eis volledige verslag van Lady R Die DA sê hy veroordeel ten sterkste die regering se poging om gedeeltes van die verslag oor die Russiese vragskip, Lady R, selektief bekend te maak. Bewerings van wapensmokkelary toe die vaartuig in Desember in Simonstad vasgemeer het, het tot die ondersoek gelei. Die party glo die regering...
December 16, 2024