Tag: vonnisse

Home vonnisse
Veediefstal kry swaarder vonnisse as misdade teen kinders – hoekom?
Post

Veediefstal kry swaarder vonnisse as misdade teen kinders – hoekom?

Veediefstal kry swaarder vonnisse as misdade teen kinders – hoekom? Die Wêreld Kinderdag-herdenking wat die naweek en Maandag langs die kus plaasgevind het, het interessante insette ontvang. Onder van die menings, van Botswana se Nasionale Kinderkonsultatiewe Forum, was vonnisse wat vir misdade teen kinders opgelê word. Nes plaaslik, het Botswana ook uiters lang vonnisse vir...

Heckmair moord: Swaar vonnisse vir 2 Amerikaners
Post

Heckmair moord: Swaar vonnisse vir 2 Amerikaners

Heckmair moord: Swaar vonnisse vir 2 Amerikaners Die twee Amerikaanse burgers, Kevan Townsend en Marcus Thomas is vanoggend gevonnis. Regter Christie Liebenberg het Thomas 30 jaar tronkstraf opgelê met Townsend wat 29 jaar ontvang het. Die twee, wat Andre Heckmair in Januarie 2011 in Klein Windhoek doodgeskiet het, is op 6 September skuldig bevind. Dit...

Langer vonnisse lei tot oorbevolking in SA-tronke
Post

Langer vonnisse lei tot oorbevolking in SA-tronke

Langer vonnisse lei tot oorbevolking in SA-tronke Die nasionale kommissaris  van Korrektiewe Dienste in Suid-Afrika, Makgothi Thobakgale, het die kwessie van oorvol tronke in die buurland beklemtoon en skryf dit toe aan langer vonnisse wat aan oortreders opgelê word. Oorbevolking het in die laaste belastingjaar ‘n piek van 46 persent bereik met ‘n bevolking  van...

Lang vonnisse vir renosterstropery verwelkom
Post

Lang vonnisse vir renosterstropery verwelkom

Lang vonnisse vir renosterstropery verwelkom Die ministerie van omgewingsake het vonnisse van 13 jaar tronkstraf elk vir vier renosterstropers verwelkom. Wyle Gerson Kandjii, 51, ‘n voormalige chiropraktisyn van die nasionale sokkerspan, is ook by die saak betrek. Die arrestasies spruit uit ‘n voorval in Desember 2016, waar vier witrenosters op ‘n privaat plaas in die Gobabis-distrik gestroop is. Die...

Cyril vra langer vonnisse vir oortreders van geslagsgeweld – Kosmos 94.1
Post

Cyril vra langer vonnisse vir oortreders van geslagsgeweld – Kosmos 94.1

Cyril vra langer vonnisse vir oortreders van geslagsgeweld President Cyril Ramaphosa vra strenger borgtogvoorwaardes en lewenslange vonnisse vir oortreders van geslagsgeweld en vrouemoord in die buurland. Hy het die hoofrede gelewer by die Vrouedag-viering by die Uniegebou in Pretoria. Die president sê meer as 12 000 polisiebeamptes is opgelei om gevalle van geslagsgeweld te hanteer....

Stadspolisie-beamptes se vonnisse van 10 tot 18 jaar verleng vir moord – Kosmos 94.1
Post

Stadspolisie-beamptes se vonnisse van 10 tot 18 jaar verleng vir moord – Kosmos 94.1

Stadspolisie-beamptes se vonnisse van 10 tot 18 jaar verleng vir moord Die Windhoekse hooggeregshof het die vonnisse verhoog van drie voormalige Windhoek Stadspolisie-beamptes wat skuldig bevind is aan die moord op ‘n tiener in April 2013. Die vonnisse van oudpolisiebeamptes Werner Johannes Shetekela, Kleopas Kapalanga en Elia Nakale is elk van ‘n effektiewe tien jaar...