Tag: voor

Home voor
Lê ‘n ANC/IVP-koalisie vir Suid-Afrika voor?
Post

Lê ‘n ANC/IVP-koalisie vir Suid-Afrika voor?

Lê ‘n ANC/IVP-koalisie vir Suid-Afrika voor? ‘n Ontleder sê in ‘n scenario waar die ANC-regering minder as 45-persent van die stemme kry, sal ‘n koalisie van die IVP saam met ander kleiner partye die regerende party aan bewind plaas. ‘n Ontleder van Krutham, Peter Attard Montalto, beraam die ANC sal 43,6-persent van die nasionale stem...

Veldtog om waninligting te bekamp voor SA-verkiesings
Post

Veldtog om waninligting te bekamp voor SA-verkiesings

Veldtog om waninligting te bekamp voor SA-verkiesings ‘n Africa Check-navorser, Keegan Leech, het bevestig ‘n feite-nagaan-koalisie, ondersteun deur die Google News Initiative, bou momentum op om waninligting te bekamp voor die algemene verkiesing in Suid-Afrika. Leech sê met ‘n toename in politieke partye wat na verwagting sal meeding, poog die koalisie om kiesers te help...

Haley vat Washington net voor ‘Super Tuesday’
Post

Haley vat Washington net voor ‘Super Tuesday’

Haley vat Washington net voor ‘Super Tuesday’ Die voormalige goewerneur van Suid-Carolina, Nikki Haley, het die Republikeinse presidensiële voorverkiesing in Washington gewen. Dis haar eerste oorwinning oor oudpresident Donald Trump en sy het 62,9-persent van die stemme gekry teenoor Trump se 33,2-persent. Vyftien state hou môre op sogenaamde Super-Dinsdag voorverkiesings en die oudpresident se status...

Misdadigers doen hulle voor as polisielede
Post

Misdadigers doen hulle voor as polisielede

Misdadigers doen hulle voor as polisielede Die polisie in Mpumalanga waarsku padgebruikers oor misdadigers wat hulle voordoen as polisielede of verkeersbeamptes op die provinsiale paaie. Hulle teiken motoriste in donker gebiede en gee voor om polisie- of verkeersbeamptes se pligte uit te voer. Die misdadigers gebruik blou ligte wanneer hulle voertuie stop. ‘n Polisiewoordvoerder, Magonseni...

SA berei voor vir 2025 se G20-beraad
Post

SA berei voor vir 2025 se G20-beraad

SA berei voor vir 2025 se G20-beraad Die Suid-Afrikaanse minister in die presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, het die kabinet se oorweging bevestig van die voorbereidings vir die G20-spitsberaad wat Suid-Afrika volgende jaar sal aanbied. Dit is ‘n geskiedkundige oomblik want die land is die eerste Afrika-land wat die gasheer is vir die glansryke byeenkoms. Ntshavheni het...

ActionSA stel dapper strategieë voor vir ekonomiese herlewing
Post

ActionSA stel dapper strategieë voor vir ekonomiese herlewing

ActionSA stel dapper strategieë voor vir ekonomiese herlewing ActionSA se Gautengse premierskandidaat, Funzi Ngobeni, sê die komende verkiesing bied ‘n geleentheid om aandag te skenk aan die provinsie se ekonomiese agteruitgang. Ngobeni het ‘n omvattende plan onthul wat fokus op ekonomiese herlewing deur strategiese projekte. Dit sluit in ‘n infrastruktuur-padkaart, die aanpak van verlate eiendomme,...

Uumati geskors kort voor sy sou getuig oor prysvasstelling
Post

Uumati geskors kort voor sy sou getuig oor prysvasstelling

Uumati geskors kort voor sy sou getuig oor prysvasstelling Plaaslike berigte lui dat die nou geskorste besturende direkteur van Erongo Marine Enterprises Martha Uumati, blykbaar geskors is net voor sy voor die Namibiese Mededingingskommissie sou verskyn oor prysvasstelling. Erongo se moedermaatskappy, die Oceana-groep, vervaardig Lucky Star. Die Engelse dagblad, The Namibian, berig dat Uumati haar...

Nuwe tegnologie kan demensie voorspel, tot 10 jaar voor diagnose
Post

Nuwe tegnologie kan demensie voorspel, tot 10 jaar voor diagnose

Nuwe tegnologie kan demensie voorspel, tot 10 jaar voor diagnose ’n Studie van bevrore bloedmonsters het ’n magdom proteïene opgelewer wat verskeie vorme van demensie kan voorspel meer as 10 jaar voordat die siekte gediagnoseer word, berig navorsers van die Verenigde Koninkryk en China. Die studie, gepubliseer in die joernaal Nature Aging, is deel van...

Cyril nou eers net voor 1nm op lughawe
Post

Cyril nou eers net voor 1nm op lughawe

Cyril nou eers net voor 1nm op lughawe Die presidensie het aangekondig dat president Cyril Ramaphosa, wat aanvanklik om 10-uur in die hoofstad sou aankom, nou eers om 20-voor-12 by die Hosea Kutako internasionale lughawe sal neerstryk. Dit is nie bekend hoe laat hy in die hoofstad sal wees nie. Ramaphosa sal eers by Staatshuis...

Meer as 1 miljoen Palestyne vasgekeer voor Israeli offensief
Post

Meer as 1 miljoen Palestyne vasgekeer voor Israeli offensief

Meer as 1 miljoen Palestyne vasgekeer voor Israeli offensief Meer as 1 miljoen Palestyne is vasgekeer in en om Rafah terwyl Israel gereed maak om hulle te ontruim en ‘n grondaanval teen Hamas-vegters in die suidelike Gaza-stad te loods. Hulpagentskappe het gewaarsku dat groot getalle burgerlikes in die Israeliese offensief kan sterf en die VN...