Tag: voor

Home voor
Imran Khan se ondersteuners loop voor in Pakistan
Post

Imran Khan se ondersteuners loop voor in Pakistan

Imran Khan se ondersteuners loop voor in Pakistan Ondersteuners van die voormalige premier, Imran Khan, het Vrydag die voorsprong in Pakistan se verkiesingsuitslae van meer as 100 setels gekry. Geo News sê onafhanklikes, wat meestal getrouheid aan Khan verskuldig is, het 47 van 106 setels gewen. Altesaam 265 setels is in Donderdag se verkiesing betwis....

Moeilike salarisonderhandelings lê in SA voor
Post

Moeilike salarisonderhandelings lê in SA voor

Moeilike salarisonderhandelings lê in SA voor Die Bedingingsraad vir Metaal- en Ingenieursbedrywe in die buurland verwag vanjaar moeilike salaris-onderhandelings weens ekonomiese uitdagings in die sektor. Die voor-onderhandelings-konferensie in Kemptonpark, Gauteng, was toonaangewend vir die komende besprekings. Arbeidsverteenwoordigers bepleit meestal dat die huidige ooreenkoms met nog ‘n jaar verleng moet word. Lucio Trentini van die Staal-...

PDM herstruktureer voor verkiesing – Kosmos 94.1
Post

PDM herstruktureer voor verkiesing – Kosmos 94.1

PDM herstruktureer voor verkiesing Met die algemene verkiesing vanjaar lê ‘n belangrike jaar lê vir alle Namibiërs voor, met die algemene verkiesing wat later die jaar plaasvind. Kosmos 94.1 Nuus het met die sekretaris-generaal van die Popular Democratic Movement, Manuel Ngaringombe, gepraat. Volgens Ngarigombe wag daar ‘n besige tyd vir die PDM, veral weens die...

Pandor reeds by Geregshof voor Sa-Israel uitspraak
Post

Pandor reeds by Geregshof voor Sa-Israel uitspraak

Pandor reeds by Geregshof voor Sa-Israel uitspraak Die buurland se internasionale betrekkinge-minister, Naledi Pandor, het tydens ʼn amptelike besoek aan die Internasionale Geregshof met die hof se hoofaanklaer vergader. Die hof lewer vandag uitspraak oor Suid-Afrika se versoek vir noodmaatreëls teen Israel, wat hy van volksmoord in Gaza beskuldig. Die beslissing sal nie die hoofbeskuldiging...

Inwoners ontruim voor verwoestende brand
Post

Inwoners ontruim voor verwoestende brand

Inwoners ontruim voor verwoestende brand Die brandweerdiens van die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit sê dringende ontruimings is as ‘n voorsorgmaatreël onderweg naby die Kluitjieskraalvallei buite Wolseley terwyl ‘n verwoestende veldbrand weens ‘n veranderende windrigting versprei. Die brand was aanvanklik onder beheer, maar die wind het sterker geword en dit na woongebiede aangejaag. Die ontruiming het ten...

Trump voor Biden in nuwe peiling
Post

Trump voor Biden in nuwe peiling

Trump voor Biden in nuwe peiling Donald Trump lei die Demokratiese president Joe Biden met ses persentasiepunte in ‘n Reuters/Ipsos-peiling wat toon dat Amerikaners ontevrede is oor ‘n verkiesings-herontmoeting wat vandeesweek in skerper fokus gekom het. Die landwye peiling van 1 250 Amerikaanse volwassenes het getoon dat Trump Biden 40% tot 34% lei, terwyl die...

Groot jaar lê vir Namibië se skaakspelers voor
Post

Groot jaar lê vir Namibië se skaakspelers voor

Groot jaar lê vir Namibië se skaakspelers voor Skaakspelers in Namibië maak gereed vir ‘n opwindende nuwe seisoen. Om mee te ding vir ‘n plek in die Namibiese Nasionale Skaakspan wat die land onder meer in die 45ste Skaak-olimpiade in Boedapest, Hongarye gaan verteenwoordig in September, sal spelers in Maart aan die Nasionale Skaak-ope deelneem....

Navo ‘berei voor’ vir oorlog met Putin
Post

Navo ‘berei voor’ vir oorlog met Putin

Navo ‘berei voor’ vir oorlog met Putin Meer as 90 000 troepe van Navo-lande sal aansluit by die blok se militêre oefening Steadfast Defender. Intussen sê die voorsitter van Navo se militêre komitee, admiraal Rob Bauer, Navo maak homself gereed vir konflik met Vladimir Putin se regime, onder andere. Post navigation Source link

Oppenheimer loop voor by BAFTA’s
Post

Oppenheimer loop voor by BAFTA’s

Oppenheimer loop voor by BAFTA’s Oppenheimer is benoem vir 13 BAFTA-rolprenttoekennings, insluitend beste rolprent, hoofakteur vir Cillian Murphy en beste regisseur vir Christopher Nolan. Die rolprent het reeds agt Critics Choice-toekennings en vyf Golden Globes gewen. Poor Things het elf benoemings ontvang, insluitend beste aktrise vir Emma Stone. Killers of the Flower Moon en The...

Post

Walvis Bay Salt Eagles berei goed voor

Namibië se onder-19 Walvis Bay Salt Eagles is besig om voor te berei vir hul eerste IKR Onder-19 Krieket Wêreldbeker groepwedstryd Maandag op die Diamond Oval in Kimberley, Suid-Afrika teen Australië. Die toernooi begin vandag. Kosmos 94.1 Nuus het met Alexander Volschenk, die span se kaptein, gesels oor die emosies in die kamp voor hulle...