Tag: voor

Home voor
Fitzpatrick loop voor in Alfred Dunhill Links-kampioenskap
Post

Fitzpatrick loop voor in Alfred Dunhill Links-kampioenskap

Fitzpatrick loop voor in Alfred Dunhill Links-kampioenskap Gholf: Matthew Fitzpatrick is een hou voor by die halfpadmerk van die Alfred Dunhill Links-kampioenskap in Skotland, ‘n paar dae nadat hy die Ryderbeker saam met die Europese span in Rome gewen het. Fitzpatrick het op Kingsbarns agt-onder-syfer in die tweede ronde aangeteken vir ‘n algehele telling van...

Ryderbeker: Europa loop sterk voor
Post

Ryderbeker: Europa loop sterk voor

Ryderbeker: Europa loop sterk voor Europa het vier punte nodig van vandag se twaalf enkel-wedstryde teen Amerika om die Ryderbeker in Rome te herower. Die gashere het ‘n voorsprong van tien-en-‘n-half en vyf-en-‘n-half, en geen span kon in dit nog ooit in die 96-jaar van die kompetisie regkry om ‘n agterstand van vyf in te...

Voor bystand aan Oekraïne gegee word, beveilig ons grense – DeSantis
Post

Voor bystand aan Oekraïne gegee word, beveilig ons grense – DeSantis

Voor bystand aan Oekraïne gegee word, beveilig ons grense – DeSantis Die tweede debat tussen Republikeinse presidensiële kandidate het by die Ronald Reagan Presidensiële-biblioteek in Simi-vallei, Kalifornië plaasgevind. Donald Trump was weer nie daar nie – hy het na werkers in Detroit se stemme gevry. Die kwessie van die Oekraïne en Amerikaanse bystand tydens die...

DA sit Pappas voor vir KZN
Post

DA sit Pappas voor vir KZN

DA sit Pappas voor vir KZN Die DA het in aanloop tot volgende jaar se verkiesing Christopher Pappas as sy premierskandidaat vir KwaZulu-Natal aangewys. Hy is tans die uMngeni- plaaslike munisipaliteit se burgemeester en was voorheen die party se adjunkleier in die provinsie. Die DA-leier, John Steenhuisen, het Pappas beskryf as beginselvas, hardwerkend en dinamies, en bygevoeg hy verstaan die provinsie...

Springbokke staan voor grootste Wêreldbeker-toets
Post

Springbokke staan voor grootste Wêreldbeker-toets

Springbokke staan voor grootste Wêreldbeker-toets Rugby: Die Springbokke kom vanaand te staan voor hulle grootste toets in vanjaar se Wêreldbeker wanneer hulle die wêreld se nommer een-span op die ranglys, Ierland, in wat beskryf word as ‘n mini-eindstryd pak. Ierland en Suid-Afrika is albei tot dusver onoorwonne in die toernooi en beide word beskou as...

Geen nuwe wetsontwerpe voor ’24 se verkiesing nie – SA-parlement
Post

Geen nuwe wetsontwerpe voor ’24 se verkiesing nie – SA-parlement

Geen nuwe wetsontwerpe voor ’24 se verkiesing nie – SA-parlement Die Nasionale Vergadering in die buurland se speaker, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, sê die Parlement sal nie enige nuwe wetsontwerpe voor volgende jaar se verkiesing aanvaar nie. Dit is omdat geen departement gereageer het op die uitgestelde sperdatum wat nou verstryk het nie. Daar is tans 36...

SIM-kaarte moet voor 31 Desember geregistreer wees
Post

SIM-kaarte moet voor 31 Desember geregistreer wees

SIM-kaarte moet voor 31 Desember geregistreer wees Die inligtingsministerie het sy kommer uitgespreek oor die lae koers van SIM-kaartregistrasie. Die Kommunikasie Regulerende Owerheid van Namibië het onlangs bevestig net 29 persent van SIM-kaarte is geregistreer met die sperdatum wat op 31 Desember vanjaar val. Die uitvoerende direkteur van die ministerie, Audrin Mathe sê die proses sal...

Bouwerk by Kusile is voor skedule
Post

Bouwerk by Kusile is voor skedule

Bouwerk by Kusile is voor skedule Die Suid-Afrikaanse elektrisiteitsminister Kgosientsho Ramokgopa sê ‘n besluit is in Januarie vanjaar geneem om voort te gaan met die oprigting van tydelike skoorstene by die Kusile-kragstasie weens die verwagte lang vertragings met die herstelwerk aan die permanente skoorstene. Die bouwerk is voor skedule. Ramokgopa sê Kusile se eenheid vyf sou oorspronklik dié maand voltooi gewees het,...

Brandstof dalk nog duurder voor die einde van die jaar – Kosmos 94.1
Post

Brandstof dalk nog duurder voor die einde van die jaar – Kosmos 94.1

Brandstof dalk nog duurder voor die einde van die jaar Oliebesnoeiings deur Saoedi-Arabië en Rusland sal ‘n aansienlike wêreldwye aanbodtekort teen die einde van die jaar veroorsaak, wat die risiko van verdere markonbestendigheid verhoog, het die Internasionale Energie-agentskap gesê. Die waarskuwing in die agentskap se maandelikse markverslag kom nadat oliepryse opgeskiet het ná OPEC self...

Bokke draf net voor ses uit vanaand – Kosmos 94.1
Post

Bokke draf net voor ses uit vanaand – Kosmos 94.1

RWC: Bokke draf net voor ses uit vanaand Suid-Afrika se verdediging van hulle Wêreldbekertitel begin vanmiddag in Marseilles teen Skotland. Beide spanne glo die kragmeting sal die toon aangee vir die res van hulle veldtogte. Die Springbokke is tans tweede op die wêreldranglys en die Skotte vyfde, maar die Bokke sê daar bestaan nie so...