Tag: voor

Home voor
Taiwan berei voor vir tifoon Haikui – Kosmos 94.1
Post

Taiwan berei voor vir tifoon Haikui – Kosmos 94.1

Taiwan berei voor vir tifoon Haikui Duisende mense is ontruim en binnelandse vlugte is gekanselleer namate tifoon Haikui na die suidooste van Taiwan beweeg en stortreën sowel as sterk wind meebring. Dit is die eerste tifoon wat Taiwan in vier jaar regstreeks tref. Streke en stede het klasse afgestel en ‘n af-dag vir werkers verklaar....

Meatco-hoof sê groot suksesse lê op Rundu voor – Kosmos 94.1
Post

Meatco-hoof sê groot suksesse lê op Rundu voor – Kosmos 94.1

Meatco-hoof sê groot suksesse lê op Rundu voor Daar heers groot opgewondenheid oor die opening van die Rundu-abattoir wat deur Meatco bedryf sal word. Die fasiliteit sal boere in die twee Kavango-streke ‘n goeie geleentheid bied vir hul diere en vir die land, uitvoere onder andere, na Angola, Ghana en die Midde-Ooste. Die hoof uitvoerende...

McConnell vries vir tweede keer voor joernaliste – Kosmos 94.1
Post

McConnell vries vir tweede keer voor joernaliste – Kosmos 94.1

McConnell vries vir tweede keer voor joernaliste Amerikaanse Senaat Republikein Mitch McConnell het Woensdag vir meer as 30 sekondes gevries tydens ‘n openbare verskyning voordat hy wegbegelei is. Dit is die tweede keer wat hy in die openbaar vries, met die eerste voorval op 26 Julie vanjaar. Die 81-jarige het voor verslaggewers gestaan en staar,...

Verstappen spring voor weg in Nederlandse Grand Prix – Kosmos 94.1
Post

Verstappen spring voor weg in Nederlandse Grand Prix – Kosmos 94.1

Motorsport: Verstappen spring voor weg in Nederlandse Grand Prix Motorsport: Max Verstappen is in ‘n ideale posisie vir ‘n negende agtereenvolgende oorwinning van die seisoen, wat  die rekord sal ewenaar, nadat hy die voorste wegspringplek ingepalm het by die Nederlandse Grand Prix op Zandvoort. Lando Norris van McLaren sal langs hom wegspring, met George Russell...

Talle opwarmingswedstryde voor Wêreldbeker-toernooi – Kosmos 94.1
Post

Talle opwarmingswedstryde voor Wêreldbeker-toernooi – Kosmos 94.1

Rugby: Talle opwarmingswedstryde voor Wêreldbeker-toernooi Rugby: Talle Wêreldbeker-opwarmingswedstryde word vandag en môre gespeel. Die 2003-kampioen, Engeland, pak Fidji op Twickenham, en Skotland kom op Murrayfield teen Georgië te staan. Italië pak Japan op tuisgrond in Treviso, terwyl Spanje en Argentinië in Madrid kragte meet. Dan draf Ierland en Samoa uit in Bayonne, Frankryk. Môre speel...

Namibiese omgewingsministerie berei Droogte-protokol voor – Kosmos 94.1
Post

Namibiese omgewingsministerie berei Droogte-protokol voor – Kosmos 94.1

Namibiese omgewingsministerie berei Droogte-protokol voor Die Namibiese omgewingsminister Pohamba Shifeta sê droogtes lei tot grond-agteruitgang en verwoestyning, en het ‘n beduidende impak op baie Afrika-lande. Shifeta woon die Afrika ministeriële omgewingskonferensie in Addis Abeba in Ethiopië by. Hy sê droogtes lei tot die verlies van menselewens, voedsel-onsekerheid, waterskaarste, agteruitgang van natuurlike hulpbronne, maatskaplike onrus en...