Tag: voor

Home voor
Hamilton spring voor weg in Hongaarse Grand Prix – Kosmos 94.1
Post

Hamilton spring voor weg in Hongaarse Grand Prix – Kosmos 94.1

Motorsport: Hamilton spring voor weg in Hongaarse Grand Prix Motorsport: Lewis Hamilton van Mercedes het Max Verstappen van die Red Bull-span Saterdag in die kwalifiserende rondtes uitgestof om heel voor in vandag se Hongaarse Grand Prix weg te spring. Dit is die eerste keer sedert die voorlaaste wedren van die 2021-seisoen dat Hamilton dit kon...

SA amateur-speler loop voor in Britse Ope – Kosmos 94.1
Post

SA amateur-speler loop voor in Britse Ope – Kosmos 94.1

Gholf: SA amateur-speler loop voor in Britse Ope Gholf: Die Suid-Afrikaanse amateur-speler, Christo Lamprecht, is die vroeë klubhuis-voorloper in die Britse Ope. Die 22-jarige het sewe voëltjies en twee brouhoue aangeteken op Royal Liverpool en die eerste ronde voltooi in 66, vyf onder baansyfer. Lamprecht is in George in die Wes-Kaap gebore en het op...

Skietvoorval ruk Auckland voor Wêreldbeker-vrouetoernooi – Kosmos 94.1
Post

Skietvoorval ruk Auckland voor Wêreldbeker-vrouetoernooi – Kosmos 94.1

Skietvoorval ruk Auckland voor Wêreldbeker-vrouetoernooi Drie mense, insluitend die aanvaller, is dood in ‘n skietvoorval in die middestad van Auckland, Nieu-Seeland, en ses mense waaronder polisiebeamptes, is beseer. Die voorval het plaasgevind in aanloop tot die Sokker-wêreldbeker vir vroue wat vandag in die land begin. Volgens die polisie het ‘n man wat met ‘n haelgeweer...

Trump loop voor met fondsinsamelings maar Biden wen hulle almal – Kosmos 94.1
Post

Trump loop voor met fondsinsamelings maar Biden wen hulle almal – Kosmos 94.1

Trump loop voor met fondsinsamelings maar Biden wen hulle almal Die syfers is in vir fondsinsamelings deur sommige van die presidensiële kandidate vir die Republikeinse-party. Donald Trump loop voor met 35 miljoen Amerikaanse dollar wat in die tweede kwartaal ingesamel is, teenoor 18,8 miljoen dollar in die eerste kwartaal. Ron DeSantis het 20 miljoen dollar...

Biden en Sunak vergader voor Navo-beraad – Kosmos 94.1
Post

Biden en Sunak vergader voor Navo-beraad – Kosmos 94.1

Biden en Sunak vergader voor Navo-beraad Die Amerikaanse President Joe Biden ontmoet vandag die Britse eerste minister, Rishi Sunak, in Downingstraat voordat die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie se beraad môre in Litaue begin. Sy besoek volg nadat verskeie lande, insluitend die Verenigde Koninkryk en Kanada, kommer uitgespreek het oor Biden se besluit om trosbomme na Oekraïne stuur...

Norris spring voor weg by Britse F1 Grand Prix – Kosmos 94.1
Post

Norris spring voor weg by Britse F1 Grand Prix – Kosmos 94.1

Motorsport: Norris spring voor weg by Britse F1 Grand Prix Motorwedrenne: Die Britse Formule Een Grand Prix het vir die verrassing van die jaar gesorg met die McLaren-span se Lando Norris en die nuweling Oscar Piastri wat vandag op Silverstone net agter die wêreldkampioen Max Verstappen van Red Bull gaan wegspring. Dit is Verstappen se...

Zanu-PF loop reeds voor in verkiesing wat 23 Augustus plaasvind – Kosmos 94.1
Post

Zanu-PF loop reeds voor in verkiesing wat 23 Augustus plaasvind – Kosmos 94.1

Zanu-PF loop reeds voor in verkiesing wat 23 Augustus plaasvind Regs-afknouing, en foute deur die opposisie in Zimbabwe, bied Zanu-PF ‘n vroeë voordeel voor die algemene verkiesing van 23 Augustus. Zanu-PF is reeds onbestrede in 53 plaaslike raadsowerhede waar die opposisie nie daarin geslaag het om kandidate in te stel nie. Die MDC-alliansie, onder leiding...

Rose & Rozner loop voor by Britse Meesters – Kosmos 94.1
Post

Rose & Rozner loop voor by Britse Meesters – Kosmos 94.1

Rose & Rozner loop voor by Britse Meesters Justin Rose van Engeland het teruggeveg na ‘n swak begin in sy tweede ronde om Vrydag by die halfpadmerk gesamentlik voor te loop in die Britse Meesterstoernooi by The Belfry. Rose was aan die begin van die dag een hou voor en het ‘n een-oor-baansyfer-73 by sy...