Transnet-chaos hou voordeel vir Namibië in Transnet se sukkelbestaan kan tot Namibië se wins wees. Beleggers in Suid-Afrika is gefrustreerd oor mislukkings by Transnet weens die voortgesette logistieke krisis. Dit hou ‘n reuse-voordeel vir Namibië in omdat hulle nou beywer vir die ontwikkeling van die Trans-Kalahari-spoorlyn tussen Botswana en Namibië om Suid-Afrikaanse hawens uit te...
Tag: voordeel
Colorado-hof se beslissing is tot Trump se voordeel – Barr
Colorado-hof se beslissing is tot Trump se voordeel – Barr Oud-Trump bondgenoot en voormalige prokureur-generaal in die VSA, William Barr, sê die hooggeregshof in Colorado het fouteer deur Trump van die deelstaat se stembrief te verwyder. Die hof het vroeër die week die beslissing gemaak as gevolg van die gebeure op 6 Januarie 2021. Trump...
Kenner sê oor VSA se liefde vir Israel, voordeel vir Rusland
Kenner sê oor VSA se liefde vir Israel, voordeel vir Rusland Reaksie word ontvang op aanmerkings deur Amerikaanse president Joe Biden oor Hamas se aanval in die Midde-Ooste, maar ook dat hy stil is oor die rassistiese aanmerkings deur Israel se leiers oor Palestyne. Daar word gesê die VSA is die bewaarder van vryheid regoor die wêreld maar, dat...
Met eenheid kan Karas voordeel uit groen-waterstof trek
Met eenheid kan Karas voordeel uit groen-waterstof trek Die inligtingsminister, Peya Mushelenga, moedig die inwoners van die Karas-streek aan om deel te neem aan die volle waardeketting van die groen-waterstofprojek deel te neem. Hy sê eenheid is van kardinale belang omdat die projek nie net uiters groot is nie, maar sal ook die energielandskap transformeer,...
Namibië se bronne moet tot almal se voordeel wees – SPYL – Kosmos 94.1
Namibië se bronne moet tot almal se voordeel wees – SPYL Reaksies stroom in op LPM-leier Bernardus Swartbooi se eis dat gemeenskappe in die Karas streek moet baat vind by die groen waterstof-, olie- en gassektore wat daar ontwikkel gaan word. Daar is ook vrese dat die geleenthede in die suidelike deel van die land...
Maak nie saak hoe nie, Suide-inwoners moet voordeel trek uit bronne – Kosmos 94.1
Maak nie saak hoe nie, Suide-inwoners moet voordeel trek uit bronne Die LPM-leier Bernardus Swartbooi, wil hê dat die gemeenskap in die onderontwikkelde Karas-streek aandeelhouding kry in die opkomende groen waterstof-, olie- en gassektore. Swartbooi sê gemeenskapstrusts moet gestig word wat aandeelhouers in hierdie sektore kan word, anders sal die inwoners aan die agterste speen...
NSA se sensus kan tot voordeel van ECN wees – Kosmos 94.1
NSA se sensus kan tot voordeel van ECN wees Die Namibiese Statistieke-agentskap het ‘n memorandum van verstandhouding met die verkiesingskommissie van Namibië onderteken. Statistikus-generaal Alex Shimuafeni sê die agentskap sal ondersoek hoe die sensus, of data wat hulle insamel, tot voordeel kan wees vir die verkiesingskommissie. Hy het verder gesê die sensus wat elke 10...
AU se SME-beraad – geen voordeel vir plaaslike SME’s nie – Kosmos 94.1
AU se SME-beraad – geen voordeel vir plaaslike SME’s nie Die Afrika-unie sal die tweede jaarlikse AU-MSMEs-forum die week hou. Die unie is van mening dat MSME’s, of te wel, mikro-, klein en medium-ondernemings, die dryfkrag agter innovasie in Afrika is, wat ‘n beduidende rol speel in die ontwikkeling van nuwe tegnologieë, produkte en dienste....
Kenner sê oor plaaslike voordeel vir landbou uit Brics-bedrywighede – Kosmos 94.1
Kenner sê oor plaaslike voordeel vir landbou uit Brics-bedrywighede Die Suid-Afrikaanse minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, Thoko Didiza, verwelkom die ondertekening van ‘n gesamentlike verklaring tydens die 13de beraad van die ministers van landbou van Brics, in Limpopo. Die ooreenkoms fokus op samewerkende pogings om landbou-uitdagings tussen Suid-Afrika, Brasilië, Rusland, Indië en China...
Namibië moet voordeel trek uit olie en hernubares – Kosmos 94.1
Namibië moet voordeel trek uit olie en hernubares ‘n Ekonoom sê Namibië is goed geposisioneer om van hernubare energie gebruik te maak. Sy reaksie volg op die land wat ambisieuse teikens gestel het om oor te skakel na ‘n groener en meer volhoubare vervoerstelsel. Namibië het tans ongeveer 100 elektriese voertuie en die doelwit is...