Tag: voordele

Home voordele
Amerikaanse wetenskaplikes beweeg al nader aan ‘n oefeningspil wat al die voordele van oefen bied sonder om ‘n spier te beweeg
Post

Amerikaanse wetenskaplikes beweeg al nader aan ‘n oefeningspil wat al die voordele van oefen bied sonder om ‘n spier te beweeg

Amerikaanse wetenskaplikes beweeg al nader aan ‘n oefeningspil wat al die voordele van oefen bied sonder om ‘n spier te beweeg Die medisyne kan die fisieke hupstoot van ‘n oefensessie naboots en moontlik toestande soos vetsug en spieratrofie behandel. Dit kan ook ouderdomverwante toestande soos demensie, hartversaking en dalende nierfunksie afweer. Na dekades se werk...

Gryslys-notering hou geen voordele in
Post

Gryslys-notering hou geen voordele in

Gryslys-notering hou geen voordele in Namibië is deur die Finansiële Aksie Taakmag op die gryslys en onder verhoogde monitering geplaas. Volgens die Taakmag kondig dit aan die globale gemeenskap aan dat daar tekortkominge is in ‘n land se vermoë om geldwassery, die finansiering van terrorisme, en verspreidings-finansiering teë te werk. Kosmos 94.1 Nuus het by...

Nuwe egskeidingswet bring voordele vir all partye
Post

Nuwe egskeidingswet bring voordele vir all partye

Nuwe egskeidingswet bring voordele vir all partye Die huidige verouderde egskeidingswet vereis ‘n skuldige gade en ‘n onskuldige gade, en noodsaak ‘n persoonlike verskyning in die hooggeregshof. Dit beteken egskeiding is tans so duur en ongerieflik dat sommige getroude paartjies van bed en tafel skei, sonder om formeel in die hof te skei, wat dikwels...

Geheimhouding van voordele is nonsens
Post

Geheimhouding van voordele is nonsens

Geheimhouding van voordele is nonsens Stad Windhoek kom onder skoot vir die geheimhouding van voordele vir senior bestuurders. Die munisipaliteit werk met openbare fondse maar meen die inligting moet konfidensieel bly. Die kenner in regeringsbestuur dr. Marius Kudumo sê dit is nonsens. Post navigation Source link

Kerke vra hervormings in mynbou vir beter voordele
Post

Kerke vra hervormings in mynbou vir beter voordele

Kerke vra hervormings in mynbou vir beter voordele Die Raad van Kerke in Namibië, pleit vir hervormings in die mynbou- en ontginningsbedrywe om sosio-ekonomiese ontwikkeling te dryf en die omgewing te bewaar. Deur sy Alternatiewe Mynbou-indaba in Namibië wat tans aan die gang is, het die Raad ten doel om verantwoordelike mynboupraktyke af te dwing...

Afrika Kontinentale Vryhandelsgebied bring voordele
Post

Afrika Kontinentale Vryhandelsgebied bring voordele

Afrika Kontinentale Vryhandelsgebied bring voordele Namibië is deel van die Afrika Kontinentale Vryhandelsgebied, wat verskeie voordele bied en daarop gemik is om groei en volhoubare ontwikkeling teen 2063 op die vasteland te vestig. Daar word gepoog om ‘n enkele kontinentale mark vir goedere en dienste te skep, met vrye beweging van sakepersone en beleggings, asook...

Mynwerkersunie stel meer voordele vir lede in
Post

Mynwerkersunie stel meer voordele vir lede in

Mynwerkersunie stel meer voordele vir lede in Die Mynwerkersunie het ‘n onderwys- en klein-en-medium-ondernemings fonds ingestel, sowel as wetlike beskerming vir sy huidige en voormalige lede en hul afhanklikes. Die vakbond sal die nuwe voordele finansier deur die Namibia Miners Investment Trust, wat aandele in sowat 20 maatskappye besit. Die vakbond se president, Ismael Kasuto,...

Staatsamptenare kry hoër salarisse, voordele
Post

Staatsamptenare kry hoër salarisse, voordele

Staatsamptenare kry hoër salarisse, voordele Die regering en die vakbonde vir staatsamptenare het hul ooreenkoms oor gewysigde salarisse en voordele geteken. Die verhogings is effektief terugwerkend vanaf 1 April en sluit in ‘n 20 persent verhoging op behuisings- en vervoertoelae vir personeel onder die bestuurskader, en ‘n 8 persent verhoging vir die bestuurskader op die...

Rundu-abattoir hou groot voordele in – Kosmos 94.1
Post

Rundu-abattoir hou groot voordele in – Kosmos 94.1

Rundu-abattoir hou groot voordele in Die pas-voltooide Rundu-abattoir sal groot geleenthede vir die twee Kavango-streke inhou. Die abattoir is pas oorhandig aan Meatco wat dit sal bedryf, ook as uitvoer-abattoir. Die goewerneur van Kavango Oos-streek Bonifatius Wakudumo sê veral die boere in die gebied sal voordeel daaruit trek. Post navigation Source link

Brics hou geen voordele vir Suid-Afrikaners in – politieke kenner – Kosmos 94.1
Post

Brics hou geen voordele vir Suid-Afrikaners in – politieke kenner – Kosmos 94.1

Brics hou geen voordele vir Suid-Afrikaners in – politieke kenner Die Suid-Afrikaanse politieke ontleder Daniel Silke sê die Brics-lande wat uit Brasilië, Rusland, Indië, China en Suid-Afrika bestaan, gaan nie noodwendig aansienlike voordele vir gewone Suid-Afrikaners bring nie. Die 15de Brics-beraad het vandag in Johannesburg onder voorsitterskap van President Cyril Ramaphosa begin. Silke sê Suid-Afrika...