Niger: Mags-oorgang van drie jaar voorgestel Niger se staatsgreepleier het ‘n mags-oorgang van drie jaar voorgestel ná ‘n vergadering met ‘n afvaardiging van Wes-Afrika-leiers in die hoofstad Niamey. Generaal Abdourahmane Tchiani het in ‘n beeldsending gewaarsku enige aanval op die land sal nie ‘n Sondagskool-piekniek wees vir diegene wees wat betrokke is nie. Die Wes-Afrika-blok,...
December 29, 2024