Tag: voorkom

Home voorkom
Rus tydens lang ritte om ongelukke te voorkom
Post

Rus tydens lang ritte om ongelukke te voorkom

Rus tydens lang ritte om ongelukke te voorkom Die LUR vir Gemeenskapsveiligheid, Sekuriteit en Skakeling in Mpumalanga, Vusi Shongwe, doen ‘n beroep op mense wat lang reise onderneem om tydens die rit genoeg te rus. Volgens hom kan uitputting bestuurders se besluite beïnvloed en tot ongelukke lei. Dagvaardings vir uiteenlopende oortredings is sedert Donderdag aan...

Cheetah Conservation Fund se waghonde voorkom veeverliese
Post

Cheetah Conservation Fund se waghonde voorkom veeverliese

Cheetah Conservation Fund se waghonde voorkom veeverliese Die Cheetah Conservation Fund bepleit dat jagluiperds vry in die natuur lewe deur boere op te voed sodat hulle in harmonie met die roofdiere kan leef. Dr Laurie Marker, die fonds se stigter, sê boere behoort van die waghonde wat hulle teel aan te skaf. Die fonds het...

So kan stakings vir hoër lone voorkom word
Post

So kan stakings vir hoër lone voorkom word

So kan stakings vir hoër lone voorkom word Die finansiële skoen begin om werkernemers in Namibië te druk en verskeie maatskappye is reeds deur werkers genader vir salarisverhogings weens die stygende lewenskoste. Werkgewers is egter ook onder druk en ontevredenheid oor min of geen salarisverhogings loop gewoonlik uit op stakings. Kosmos 94.1 Nuus het met...

Dit wil voorkom asof Namibiese konrakteurs doelbewus uitgesluit word – Kosmos 94.1
Post

Dit wil voorkom asof Namibiese konrakteurs doelbewus uitgesluit word – Kosmos 94.1

Dit wil voorkom asof Namibiese konrakteurs doelbewus uitgesluit word Die Konstruksie Industrie-federasie het met kommer waargeneem dat Chinese maatskappye voorkeur ontvang met tenders vir veral pad-konstruksie in die land. Dit is ook die geval met die onlangse toekenning van die tender vir die pad tussen Karibib en Usakos. Bärbel Kirchner van die federasie sê dit...

Stad Kaapstad poog om brande te voorkom – Kosmos 94.1
Post

Stad Kaapstad poog om brande te voorkom – Kosmos 94.1

Stad Kaapstad poog om brande te voorkom Die Stad Kaapstad het met ‘n loodsprojek vir die voorkoming van brande begin, in vennootskap met Mandoval Vermiculite. Dit behels die behandeling met ‘n brandwerende stof van minstens 300 informele strukture in Overcome Heights, binne die volgende ses maande. Die burgemeesters-komiteelid vir veiligheid en sekuriteit, JP Smith, sê...