Versoeningsdag ‘behoort SA te herinner aan wat voorlê’ ActionSA moedig Suid-Afrikaners aan om, met die herdenking van Versoeningsdag, die aansienlike werk in gedagte te hou wat nog vereis word vir ‘n inklusiewe, regverdige en gelyke samelewing. Die president van ActionSA Herman Mashaba onderstreep dat ras ‘n kwessie in die land bly. Mashaba sê sy party...
Tag: voorlê
DBV gesels oor die jaar wat was, en wat voorlê
DBV gesels oor die jaar wat was, en wat voorlê Die Dierebeskermingsvereniging van Namibië bestaan uit sy Windhoek-skuiling asook sewe ander takke regoor die land. Die DBV speel ‘n deurslaggewende rol in die redding en bystand van diere wat verwaarloos, weggegooi en mishandel word. Hulle word hoofsaaklik gefinansier deur skenkings van die publiek en besighede,...
Kouer, dalk nat, winderige week wat voorlê – Kosmos 94.1
Kouer, dalk nat, winderige week wat voorlê ‘n Koeler en in sommige gebied, nat week lê vir Namibië voor met ‘n kouefront wat sy opwagting maak. Daar sal ook winderige toestande voorkom soos Odilo Kgobetsi verduidelik. Post navigation Previous Next Source link
Bheki sal plan van aksie oor zama-zamas aan Cyril voorlê – Kosmos 94.1
Bheki sal plan van aksie oor zama-zamas aan Cyril voorlê Die Suid-Afrikaanse minister van polisie, Bheki Cele, sê verskeie ministers sal môre ‘n plan van aksie teen onwettige mynbou aan President Cyril Ramaphosa voorlê. Die minister het ‘n imbizo oor onwettige mynbou in Riverlea, Johannesburg, byeengeroep om die aktiwiteit te ondersoek en stop te sit....