Tag: voorsien

Home voorsien
AA voorsien effense styging in brandstofpryse
Post

AA voorsien effense styging in brandstofpryse

AA voorsien effense styging in brandstofpryse Ongeouditeerde brandstofdata van die buurland se Sentrale Energiefonds dui op moontlike stygings in alle grade brandstofpryse in Februarie, behalwe vir paraffien. Die Automobielvereniging sê verbruikers kan ‘n effense toename van sowat 11 sent per liter vir ULP95, 14 sent per liter vir ULP93 en 9 sent ‘n liter vir...

Blink plan om water op vlakke te voorsien
Post

Blink plan om water op vlakke te voorsien

Blink plan om water op vlakke te voorsien Die Kamanjab-dorpsraad het met ‘n blink plan na vore gekom. In verband met sy skuld van 3,6 miljoen Namibiese dollar aan NamWater, sal die dorpsraad vlakke van tariewe vir water instel. Skuld aan NamWater het regoor die land by plaaslike owerhede opgebou nadat die ministerie van landelike...

Plaaslike owerhede met eie water moet self kan voorsien, sonder NamWater
Post

Plaaslike owerhede met eie water moet self kan voorsien, sonder NamWater

Plaaslike owerhede met eie water moet self kan voorsien, sonder NamWater James Uerikua, die goewerneur van Otjozondjupa, sê die streekraad het ingestem om ou waterskuld af te skryf maar dat dit geval-spesifiek moet wees omdat sommige entiteite kan bekostig om te betaal. Hy sê verder plaaslike owerhede met toegang tot natuurlike waterbronne moet infrastruktuur versterk om...

Israel sal nie water, kos, krag aan Gaza voorsien nie
Post

Israel sal nie water, kos, krag aan Gaza voorsien nie

Israel sal nie water, kos, krag aan Gaza voorsien nie Aanvalle op Gaza duur voort met Israel wat reeds groot gebiede verwoes het. Die gebied, die tuiste van 2,1 miljoen mense is omring deur Israeliese magte en die mense het nêrens heen om te vlug nie. Luitenant-kolonel Jonathan Conricus, die internasionale woordvoerder van die Israelse weermag, sê...

Voorbehoed moet aan tieners voorsien word
Post

Voorbehoed moet aan tieners voorsien word

Voorbehoed moet aan tieners voorsien word Plaaslike aktiviste doen ‘n sterk beroep op die regering, veral die ministeries van gesondheid en onderwys, om dit sterk te oorweeg om voorbehoedpille aan skole te verskaf en dit geredelik beskikbaar te maak vir leerders en studente. Ouers word ook aangeraai om openlike gesprekke met hul kinders te hê...