Tag: voorspel

Home voorspel
Beter internasionale handel voorspel – Kosmos 94.1
Post

Beter internasionale handel voorspel – Kosmos 94.1

Beter internasionale handel voorspel Die Verenigde Nasies se Konferensie oor Handel en Ontwikkeling se jongste verslag voorspel vanjaar ‘n heroplewing van internasionale handel. Die verslag dui aan ondanks ‘n drie-persent jaar-tot-jaar inkrimping in globale handel in 2023, aangedryf deur swak aanvraag in ontwikkelde lande, het dit in die vierde kwartaal van 2023 gestabiliseer. Ontwikkelende lande,...

Nuwe tegnologie kan demensie voorspel, tot 10 jaar voor diagnose
Post

Nuwe tegnologie kan demensie voorspel, tot 10 jaar voor diagnose

Nuwe tegnologie kan demensie voorspel, tot 10 jaar voor diagnose ’n Studie van bevrore bloedmonsters het ’n magdom proteïene opgelewer wat verskeie vorme van demensie kan voorspel meer as 10 jaar voordat die siekte gediagnoseer word, berig navorsers van die Verenigde Koninkryk en China. Die studie, gepubliseer in die joernaal Nature Aging, is deel van...

Ekonoom voorspel gemiddeld 5,9% inflasie, nie VN se 7,1%
Post

Ekonoom voorspel gemiddeld 5,9% inflasie, nie VN se 7,1%

Ekonoom voorspel gemiddeld 5,9% inflasie, nie VN se 7,1% Die Verenigde Nasies het in sy jongste verslag oor die stand van die wêreld ekonomie ‘n skokkende inflasiesyfer van 7,1 persent vir Namibië in 2024 voorspel. Die verslag voorsien ook dat dit sal styg na 7,7 persent in 2025. Kosmos 94.1 Nuus het met die Suid-Afrikaanse...

Plek-plek reën voorspel in suide, ooste, noorde
Post

Plek-plek reën voorspel in suide, ooste, noorde

Plek-plek reën voorspel in suide, ooste, noorde Vooruitsigte vir reën in die volgende paar dae is tot dele van die suide, die Omaheke-streek en die noordelike dele van die land beperk, volgens weerkenner en suideboer George van die Merwe. Hy sê die weerstelsels is normaal vir hierdie tyd van die jaar en die wyse hoe...

Rekord-oorstromings in Australië voorspel – Kosmos 94.1
Post

Rekord-oorstromings in Australië voorspel – Kosmos 94.1

Rekord-oorstromings in Australië voorspel Australiese owerhede het duisende mense in die noorde van Queensland-staat aangemoedig om na hoër grond te beweeg weens die gevaar van oorstromings weens stortreën. Die owerhede in Queensland sê erge oorstromings is aan die gang in sommige voorstede van Cairns, ‘n toeristesentrum van ongeveer 170 000 mense wat as ‘n poort...

Repokoers vandag… ekonome voorspel geen verandering
Post

Repokoers vandag… ekonome voorspel geen verandering

Repokoers vandag… ekonome voorspel geen verandering Die Bank van Namibië se monetêre beleidskomitee maak vandag sy vyfde aankondiging vir die jaar oor die repokoers. Die koers staan tans op 7,75 persent, die hoogste wat dit in die afgelope 14 jaar is. Inflasiedruk bly hoog, maar die impak van die hoë brandstofprys in Oktober sal eers...

SA ekonome voorspel terugkoopkoers sal onveranderd bly – Kosmos 94.1
Post

SA ekonome voorspel terugkoopkoers sal onveranderd bly – Kosmos 94.1

SA ekonome voorspel terugkoopkoers sal onveranderd bly Ekonome in die buurland voorspel die Suid-Afrikaanse Reserwebank sal die terugkoopkoers onveranderd hou na ‘n aansienlike daling in die verbruikersprys-indeks. Dit volg op die aankondiging oor die inflasiekoers wat verlede maand tot 4,7 persent gedaal het. Die bank se Monetêre Beleidskomitee het op sy laaste vergadering die terugkoopkoers...

Nóg slegte weer by As-reeks voorspel – Kosmos 94.1
Post

Nóg slegte weer by As-reeks voorspel – Kosmos 94.1

Krieket: Nóg slegte weer by As-reeks voorspel Krieket: Joe Root van Engeland het daarin geslaag om die paaltjie van die Australiër Marnus Labuschagne Saterdag te midde van ontwrigtende reën te neem, maar hulle hoop om die As is steeds in die weegskaal, op die laaste dag van die vierde toets. Slegs 30 boulbeurte kon Saterdag...

Namibiese ekonoom voorspel hoër graanpryse – Kosmos 94.1
Post

Namibiese ekonoom voorspel hoër graanpryse – Kosmos 94.1

Namibiese ekonoom voorspel hoër graanpryse ‘n Namibiese ekonoom voorspel dat graanpyse wêreldwyd en plaaslik gaan styg. Dit volg nadat Rusland onttrek het aan ‘n internasionale ooreenkoms wat die veiligheid van Oekraïnse graan-uitvoere oor die Swartsee na wêreldmarkte gewaarborg het. Kiëf sê hy is besig om ‘n tydelike skeepsroete via Roemenië te beding. Graanpryse op wêreldmarkte...