Slowakye se pro-Russiese standpunt duur voort Slowakye se nasionalisties-linkse regeringskandidaat Peter Pellegrini het die presidensiële verkiesing gewen, wat die houvas van die pro-Russiese eerste minister Robert Fico versterk. AFP berig Fico, wat in Oktober die vierde keer verkies is, het die land se buitelandse beleid meer pro-Russies gemaak en hervorming ingestel vir die strafregwet en...
Tag: voort
Regering gaan voort met droogtehulp
Regering gaan voort met droogtehulp Eerste minister Saara Kuugongelwa-Amadhila het in die Nasionale vergadering bekend gemaak hoeveel al spandeer is op droogtehulp. Namibiese boere gaan tans swaar gebuk onder droogte, met ‘n tekort aan genoeg voer vir diere en kos vir baie boere en hulle families. Terwyl die droogtehulp fonds sê hulle het geen geld...
Soektog na 4 in Baltimore duur voort
Soektog na 4 in Baltimore duur voort Die goewerneur van Maryland, Wes Moore sê die top-prioriteit is om die liggame van die oorblywende vier mense te herwin wat vermoedelik dood is ná die ineenstorting van die Francis Scott Key-brug in Baltimore. ’n Vragskip het vroeg Dinsdagoggend ’n pilaar van die brug getref en dit laat...
Aanvalle duur voort op Rafah
Aanvalle duur voort op Rafah Israel se weermag het nuwe lugaanvalle in Gaza uitgevoer en twee hospitale Maandag beleër, ondanks ‘n toenemende internasionale konsensus vir ‘n wapenstilstand veral omdat die noordelike dele van die strook hongersnood ervaar. Rafah, die laaste toevlugsoord vir ongeveer die helfte van Gaza se 2,3 miljoen bevolking nadat baie mense opgedaag...
Coenie en kie se borgaansoek duur voort
Coenie en kie se borgaansoek duur voort Coenie Botha en sy vrou Charlotte Murove se borgaansoek duur vandag voort nadat dit Vrydag in die Windhoek-landdroshof begin het. Die twee, wat aangekla word op 64 klagtes, wat bedrog en oortreding van die Wet op Bankinstellings insluit, is op 11 Maart gearresteer by Buitepos. Die staat staan...
Sabalenka gaan voort met Miami Ope
Sabalenka gaan voort met Miami Ope Die tennisspeler Paula Badosa sê dit sal “ongemaklik” wees om haar beste vriendin, Aryna Sabalenka, by die Miami Ope in die gesig te staar ná die dood van die wêreld-nommer 2 se kêrel, Konstantin Koltsov. Sabalenka is op sosiale media afgeneem waar sy oefen ‘n dag nadat die 42-jarige...
Du Toitskloof-brand duur voort – Kosmos 94.1
Du Toitskloof-brand duur voort Danksy vinnige ontplooiing van bronne ná ‘n brand in Du Toitskloof en aktiewe brandbestryding deur die nag, is net ‘n paar plekke hoog teen die berghange nog aktief. Die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit se brandweerdiens sê hulle grondspanne en die gekontrakteerde grondspan van Geïntegreerde Natuurlewedienste en CapeNature, sal die res van die dag...
Geweld in Gaza, Rooisee duur voort
Geweld in Gaza, Rooisee duur voort Gesprekke oor ‘n wapenstilstand en gyselaarswisseling tussen Israel en Hamas is in ‘n doodloopstraat. ’n Bron sê Israel bly weg van die Kaïro-samesprekings omdat Hamas weier om ’n lys van gyselaars te verskaf wat nog lewe. Hamas sê dit is onmoontlik sonder ‘n wapenstilstand aangesien gyselaars oor die oorlogsone...
50 jaar, 34 000 burgers, en die oompie eet steeds voort…
50 jaar, 34 000 burgers, en die oompie eet steeds voort… ‘n McDonald’s-liefhebber het sy eie Guinness-wêreldrekord vir die meeste Big Macs wat in ‘n leeftyd geëet is, verder opgestoot – tot meer as 34 000. Don Gorske sê hy het mense verras deur sy mylpaal 70ste verjaardag te bereik, ondanks sy 50-jaarlange gewoonte. In...
Veediefstal bly in die nuus, uitdaging duur voort
Veediefstal bly in die nuus, uitdaging duur voort Veediefstal, veral op klein skaal uit boere se krale en weikampe, kry net nie end nie. Oor die naweek is twee gevalle aangemeld, een in die Kamanjab-distrik en die ander in die Stampriet-distrik. Twee skape met ‘n gesamentlike waarde van 2 500 Namibiese dollar is geslag. In...