Tag: voortduur

Home voortduur
Geofisikus sê gevare rondom Grindavik sal voortduur
Post

Geofisikus sê gevare rondom Grindavik sal voortduur

Geofisikus sê gevare rondom Grindavik sal voortduur Ysland het ‘n reuse-uitdaging met die jongste vulkaniese uitbarsting. Michele Paulatto, ‘n geofisikus by Imperial College in Londen sê die jongste uitbarsting gedra hom anders as die onlangse een so dit is moeilik om ‘n voorspelling te maak. Hy voeg by daar is gevare rondom die vissersdorpie Grindavik...

Sonder reën gaan hittetoestande voortduur
Post

Sonder reën gaan hittetoestande voortduur

Sonder reën gaan hittetoestande voortduur Die Namibië Meteorologiese Diens se jongste verslag dui aan die gemiddelde temperatuur was in Desember 24,8 grade Celsius, wat 0,6 grade Celsius bo die gemiddeld van 1991 tot 2020 was. Hittegolf toestande het in groot dele van die land geheers en die Karas-, Hardap- en Kunene-streke het drie opeenvolgende weke...

Sal daling in skaappryse voortduur?
Post

Sal daling in skaappryse voortduur?

Sal daling in skaappryse voortduur? Alle grade skaapkarkas pryse het tussen Oktober verlede jaar en Oktober 2023 met 8,6 persent gedaal, vir ‘n gemiddelde prys van 54 Namibiese dollar 7 sent per kilogram, volgens die jongste landbouverslag van Simonis Storm. Dorperlam pryse op veeveilings het in Oktober met 20 persent geval op ‘n jaargrondslag na...

Rehoboth se kragonderbrekings kan moontlik voortduur
Post

Rehoboth se kragonderbrekings kan moontlik voortduur

Rehoboth se kragonderbrekings kan moontlik voortduur Mervin Beukes, die hoof uitvoerende elektrisiteitsbeampte van die Rehoboth-dorpsraad het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die herhaalde kragonderbrekings op die dorp. Hy voer aan die kragnetwerk se infrastruktuur is, nes talle ander dorpe in die land, verouderd. Op die oomblik kan hy nie belowe dat die kragonderbrekings nie...

Bystand aan die Oekraïne moet voortduur – Kosmos 94.1
Post

Bystand aan die Oekraïne moet voortduur – Kosmos 94.1

Bystand aan die Oekraïne moet voortduur Estland se minister van verdediging Hanno Pevkur sê dit sal baie gevaarlik as Navo-lidlande en ander bondgenote van die Oekraïne sogenaamde oorlogsmoegheid ontwikkel en bystand aan die land staak. Hy sê sy land sal alles in sy vermoë doen om die Oekraïne by te staan. Hy het met Britse...

Swak verbruikersbesteding sal voortduur – Kosmos 94.1
Post

Swak verbruikersbesteding sal voortduur – Kosmos 94.1

Swak verbruikersbesteding sal voortduur FNB Namibia verwag dat swak verbruiksbesteding sal voortduur gegrond op verskeie ekonomiese aanwysers, soos stygende inflasie en rentekoerse, hoë onveilige krediet-opnamegroei, hoë vlakke van skuld en swak residensiële eiendomspryse. Alhoewel huishoudelike verbruik in 2022 veerkragtig gebly het, is FNB Namibië se ekonoom Ruusa Nandago van mening dat die sloerende impak van...