Tag: vorder

Home vorder
Daures, die groen waterstof-dorp, vorder fluks
Post

Daures, die groen waterstof-dorp, vorder fluks

Daures, die groen waterstof-dorp, vorder fluks Kosmos 94.1 Nuus het met die uitvoerende beampte van die Daures Green Hydrogen Village, Jerome Namaseb gepraat, wat ‘n opdatering gee van hoe die projek vorder. Volgens Namaseb behoort konstruksie van die dorp teen einde Maart gefinaliseer te wees. Die groep is besig om bykomende befondsing te soek vir...

Gesondheidsorg vorder, maar daar’s nog baie werk
Post

Gesondheidsorg vorder, maar daar’s nog baie werk

Gesondheidsorg vorder, maar daar’s nog baie werk Die Khomas-streeksraad maak vordering met die voorsiening van gesondheidsdienste aan inwoners. Volgens die raad se voorsitter, Shaalukeni John Moonde, is die konstruksie van ‘n voorafvervaardigde uitreikkliniek by Mix-nedersetting voltooi, terwyl werk by die Hakahana kliniek 70 persent voltooi is. Die opknapping van 1,5 miljoen dollar van die Donkerhoek-kliniek...

Ondersoek na R44-helikopter se neerstort vorder
Post

Ondersoek na R44-helikopter se neerstort vorder

Ondersoek na R44-helikopter se neerstort vorder Die ongeluk van ‘n R44-helikopter op 17 Julie verlede jaar in Swakopmund, waarin vlieënier Jacques Jacobs en vlugingenieur Dirk von Weidts dood is, was na bewering weens vervalste dokumente en verskeie ander oortredings van die Wet op Burgerlugvaart. Antje Nauhaus, ‘n werknemer van Namibia Base Aviation, het in die...

Planne om hoendervleis uit te voer vorder, maar sukkel
Post

Planne om hoendervleis uit te voer vorder, maar sukkel

Planne om hoendervleis uit te voer vorder, maar sukkel Meer inligting is bekom oor die planne van die Pluimvee Produsente-vereniging om hoendervleis en eiers na Suid-Afrika en Europa uit te voer, veral in verband met die herhaalde uitbrekings van voëlgriep in beide die buurland en lande in Europa. Volgens die voorsitter van die vereniging Rene...

Privaatskole ‘vorder uitstekend’ – Kosmos 94.1
Post

Privaatskole ‘vorder uitstekend’ – Kosmos 94.1

Privaatskole ‘vorder uitstekend’ Daar is aan die einde van 2022 voorspel dat meer kinders of tuisonderrig sal ontvang of na staatskole gestuur sal word as gevolg van ekonomiese druk. Dit blyk om iets van die verlede te wees. Talle privaatskole meld goeie aansoeksyfers aan wat kan dui op verbeterde ekonomiese toestande of, die beter kwaliteit...

Leap-beamptes se misdaadbestryding vorder goed
Post

Leap-beamptes se misdaadbestryding vorder goed

Leap-beamptes se misdaadbestryding vorder goed Die Wes-Kaapse regering doen ‘n beroep om inwoners om met beamptes van die wetstoepassings-bevorderingsplan, Leap, gedurende die feestyd saam te werk om veiliger gemeenskappe te skep. Die beamptes het verlede maand 27 vuurwapens gekonfiskeer en 1 253 mense tussen 30 Oktober en 3 Desember in hoë-misdaad gebiede in hegtenis geneem....

Tshwane se finansafdeling vorder steeds
Post

Tshwane se finansafdeling vorder steeds

Tshwane se finansafdeling vorder steeds Die burgemeester van Tshwane, Cilliers Brink, het Jacqui Uys as die nuwe burgemeesterskomiteelid vir finansies aangestel. Uys volg Peter Sutton op, wat volgende maand terugkeer na die private sektor. Brink prys Sutton vir die toewyding om die stad se finansies te stabiliseer, insluitende die daarstelling van ‘n nuwe bestuurspan en...

Trans-Kalahari spoorprojek vorder goed – Kosmos 94.1
Post

Trans-Kalahari spoorprojek vorder goed – Kosmos 94.1

Trans-Kalahari spoorprojek vorder goed Die Trans-Kalahari Spoorwegprojekbestuurskantoor sê 12 maatskappye het belangstelling getoon om die uitvoerbaarheidstudie te finansier asook om die nuwe Trans-Kalahari-spoorwegkorridor tussen Namibië en Botswana te ontwikkel. Die projek sal na verwagting ongeveer 10 miljard Amerikaanse dollar kos en sal die twee lande se spoornetwerke verbind, wat ‘n noodsaaklike skakel vir handel en...

Khomas-streek vorder in stryd teen MIV
Post

Khomas-streek vorder in stryd teen MIV

Khomas-streek vorder in stryd teen MIV Altesaam 24 256 mense in die Khomas-streek ontvang antiretrovirale behandeling nadat hulle positief getoets het vir MIV, wat insluit 580 kinders onder 18. Dit is volgens die Khomas-streeksraad se voorsitter, John Moonde, wat byvoeg dat 25 582 mense hulle tussen April en September vanjaar in die streek laat toets...

Valke vorder met hoëprioriteit-misdade – Kosmos 94.1
Post

Valke vorder met hoëprioriteit-misdade – Kosmos 94.1

Valke vorder met hoëprioriteit-misdade Die bevelvoerder van die Valke, Godfrey Lebeya, beklemtoon sy span is toegewyd om hoëprioriteit-misdade te takel. In ‘n betekenisvolle ontwikkeling is 801 verdagtes landwyd aangekeer. Bedrog is boaan die lys van misdrywe, en vorm die hoogste aantal ondersoeke. Die Valke se bedrywighede strek verder as hierdie misdade, met beslagleggings van bedreigde...