Opknapping van noordelike kanaal vorder goed NamWater se rehabilitasie van sy noordelike kanaal vorder goed. Die infrastruktuur is uiters belangrik vir watervoorsiening en tot op hede, is meer as 60 miljoen Namibiese dollar bestee. Volgens die watervoorsiener, sal ‘n waterbehandelings-fasiliteit ook opgerig word. Die hoof hidroloog in die landbouministerie Leonard Hango het die jongste oor...
Tag: vorder
Namibiese motocross-span se voorbereidings in die Kaap vorder baie goed – Kosmos 94.1
Namibiese motocross-span se voorbereidings in die Kaap vorder baie goed Namibiese motocross-ryers is in Kaapstad vir die Motocross of African Nations-kompetisie wat môre begin en Sondag tot ‘n einde kom. Namibië het ‘n 21-man-span met Zoë Waldschmidt wat die enigste roos onder die dorings is. Ingo Waldschmidt sê die voorbereidings is op koers. Hy voeg...
Gauteng lykshuis vorder met onopgeëiste oorskot – Kosmos 94.1
Gauteng lykshuis vorder met onopgeëiste oorskot Die Gautengse Gesondheidsdepartement sê hy maak goeie vordering met die uitdaging van onopgeëiste liggame by al die provinsie se lykshuise. Die provinsie ondervind egter steeds ‘n skerp toename in die aantal liggame wat opgeneem word, wat aan bevolkingsgroei toegeskryf kan word. Die waarnemende uitvoerende hoof van Forensiese Mediese Dienste,...
Herstelwerk na Jhb-gasontploffing vorder goed – Kosmos 94.1
Herstelwerk na Jhb-gasontploffing vorder goed Johannesburg se burgemeester, Kabelo Gwamanda, is tevrede met die werk wat gedoen is na verlede week se gasontploffing in die middestad. Hy het gepraat tydens ‘n oorsigbesoek saam met verskeie van sy burgemeesterskomiteelede. Die voorval het een lewe geëis terwyl 48 mense beseer is, en het ook gelei tot krag-...
Gauteng vorder met stigting van staatsbeheerde bank – Kosmos 94.1
Gauteng vorder met stigting van staatsbeheerde bank Die Gautengse LUR vir finansies, Jacob Mamabolo, is tevrede met die vordering wat gemaak is met die stigting van ‘n staatsbeheerde bank en farmaseutiese onderneming. Dit volg nadat die provinsiale regering ‘n regsmening ingewin het oor die prosesse en kwessie rondom voldoening. Mamabolo sê hulle is gemagtig om...
Opgradering van NamWater-kanaal in Noorde vorder – Kosmos 94.1
Nehemia: Opgradering van NamWater-kanaal in Noorde vorder Die opgradering van die NamWater-kanaal vanaf die Etaka-dam wat tot by Uuvudhiya vir 130 kilometer strek, vorder na bewering goed. Boere in die gebied by die natuurlike Oponona-meer is onder druk omdat daar nie genoeg water vir hul vee is nie NamWater se hoof uitvoerende beampte, Abraham...