Tag: Vordering

Home Vordering
Springbok-vrouespan se afrigter sê insinkings knou vordering
Post

Springbok-vrouespan se afrigter sê insinkings knou vordering

Springbok-vrouespan se afrigter sê insinkings knou vordering Rugby: Die Springbok-vrouespan se hoofafrigter, Louis Koen, sê die span het aansienlike vordering gemaak op hulle Europese toer, wat met ‘n nederlaag teen Amerika in Londen geëindig het. Koen voeg by hulle moet insinkings in hulle spel in hoë-intensiteit situasies uitskakel. Die vroue het ‘n teleurstellende 38-17 nederlaag...

Geen vordering in Brave Warriors v NFA
Post

Geen vordering in Brave Warriors v NFA

Geen vordering in Brave Warriors v NFA Die rusie tussen die Namibiese Sokkervereniging en die nasionale mans sokkerspan, die Brave Warriors, is steeds nie bygelê nie. Dit gaan oor die 15 miljoen Namibiese dollar wat die span na die Afrika-beker toernooi gekry het. ‘n Windhoekse regsfirma het ‘n dringende aanmaningsbrief aan die president van die...

Apartheid-regstelling waarborg tasbare vordering – kenner
Post

Apartheid-regstelling waarborg tasbare vordering – kenner

Apartheid-regstelling waarborg tasbare vordering – kenner ‘n Medeprofessor in Ekonomie aan die Universiteit van Kaapstad, Malcolm Keswell, sê ‘n studie van die regstelling wat beskikbaar is vir families en gemeenskappe wat verplaas is onder apartheid se ruimtelike beplanning, het van sy sleutelbevindings bekend gemaak. Hy sê dié regte, uiteengesit in die land se grondwet en...

Toegang tot inligting – vordering is stadig
Post

Toegang tot inligting – vordering is stadig

Toegang tot inligting – vordering is stadig Die Wet op Toegang tot Inligting is reeds in 2022 deur die parlement goedgekeur en op 29 November van daardie jaar deur die president Hage Geingob onderteken, maar is nog nie in werking gestel nie. Die konsep van “toegang tot inligting wat deur openbare entiteite gehou word” het...

Durbanse hawe maak vordering met vragverskeping
Post

Durbanse hawe maak vordering met vragverskeping

Durbanse hawe maak vordering met vragverskeping Die Durbanse hawe se Houerterminaal 2 het die afgelope paar weke ‘n gemiddeld van enkel-syfer vaartuie gehad wat voor anker lê. Die uitvoerende hoof, Earle Peters, skryf dit toe aan samewerkingspogings met skeepsrederye, vrag-eienaars en werknemersverbintenisse wat ononderbroke bedrywighede verseker. Peters het ook bevestig vervaardigers van oorspronklike toerusting bied...

Moontlike vordering in Sudan-konflik – Kosmos 94.1
Post

Moontlike vordering in Sudan-konflik – Kosmos 94.1

Moontlike vordering in Sudan-konflik Die Afrika-streeksliggaam wat betrokke is by pogings om te bemiddel vir ‘n skietstilstand in Sudan sê hy het ‘n verbintenis van strydende partye gekry om ‘n wapenstilstand te implementeer en om ‘n politieke dialoog te voer wat daarop gemik is om die konflik op te los. Daar was geen onmiddellike kommentaar...

Ramokgopa sê goeie vordering met Geïntegreerde Bronneplan
Post

Ramokgopa sê goeie vordering met Geïntegreerde Bronneplan

Ramokgopa sê goeie vordering met Geïntegreerde Bronneplan Die buurland se elektrisiteit-minister, Kgosientsho Ramokgopa, het aansienlike vordering bevestig met die 2023 Geïntegreerde Bronneplan. Hy sê die plan is ontwerp om Suid-Afrika se energiebehoeftes volledig te hanteer. Dit speel ‘n deurslaggewende rol in die bepaling van die land se afhanklikheid van verskillende energiebronne, wat steenkool, gas, hernubare-...

Sensus maak uitstekende vordering – Kosmos 94.1
Post

Sensus maak uitstekende vordering – Kosmos 94.1

Sensus maak uitstekende vordering Die statistikus-generaal van die Namibiese Statistieke-agentskap Alex Shimuafeni het vanoggend ‘n opdatering oor die sensus, wat einde September begin het en op 3 November klaarmaak, gegee. Vordering blyk om uiters goed te wees met die meerderheid van plase wat volgens Shimuafeni reeds getel is. Amper 95 persent van huishoudings is ook voltooi.   Post navigation Source link

Oekraïne maak vordering teen Rusland met nuwe swaar wapentuig
Post

Oekraïne maak vordering teen Rusland met nuwe swaar wapentuig

Oekraïne maak vordering teen Rusland met nuwe swaar wapentuig Die gebruik van swaar wapentuig wat deur die Weste verskaf is in die hewige geveg wat aan die buitewyke van Bakhmut woed, plaas ‘n aansienlike tol op vyandelike linies, het Oekraïnse bevelvoerders aan Reuters gesê. Oekraïense troepe het die 155 millimeter houwitsers geprys as sleuteltoerusting wat...

Vordering met looneise van motorwerkers – Kosmos 94.1
Post

Vordering met looneise van motorwerkers – Kosmos 94.1

Vordering met looneise van motorwerkers Onderhandelaars vir die United Auto Workers en die Ford Motor Company in die VSA sê daar was redelik produktiewe besprekings oor die vakbond se looneise. Ongeveer 12 700 vakbondlede het Saterdag vir ‘n tweede dag gestaak as deel van ‘n gekoördineerde arbeidsaksie wat drie Amerikaanse monteeraanlegte teiken – een by...