Diefstal, dwelmmisbruik tree na vore Die bekende euwels in die Namibiese samelewing van betreding, diefstal en dwelmmisbruik het weer kop uitgesteek op die Copps 94.1-program. Dit is ontstellend dat mense nie noodwendig veilig is in hul huise nie, en selfs deur nabye familielede wat bedwelmd is in gevaar gestel en leed aangedoen kan word. Francois...
November 19, 2024
Tag: vore
Home
vore
Post
October 2, 2023October 2, 2023Uncategorized
SA se landbousektor tree na vore as bron van groei
‘n Ontleding van die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid dui aan Suid-Afrika se landbousektor tree na vore as ‘n kragtige bron van groei en innovering. Die data toon die sektor se waarde, insluitend tuinbou, veldgewasse en vee, het sedert 1994 meer as verdubbel, wat nuwe wêreldwye markte vir Suid-Afrikaanse landbouprodukte oopstel. Pluimvee bly ‘n leidende...
Post
September 9, 2023September 9, 2023Uncategorized
Beroep op bloedskenkers om vandag na vore te tree – Kosmos 94.1
Beroep op bloedskenkers om vandag na vore te tree Die Namibiese Bloedoortappingsdiens het ‘n veldtog vandag in Windhoek en Oshakati om voorraad op te bou. Veral O-negatiewe bloed is dringend nodig. Titus Shivute van die diens doen ‘n beroep op die publiek om te skenk. Post navigation Source link