Tag: VPowertydren

Home VPowertydren
Maak reg vir die 2023 Shell V-Power-tydren
Post

Maak reg vir die 2023 Shell V-Power-tydren

Maak reg vir die 2023 Shell V-Power-tydren Opwinding loop hoog vir die 2023 Shell V-Power-tydren met sy 12 trajekte wat môre en Saterdag in Windhoek deur Redline Motorklub aangebied word. Die span van M&Z Motors, Ekko Eisenberg en navigator Horazio ‘Rassie’ Rietz, gaan in hul JAC deelneem. Kosmos 94.1 Nuus het met Rietz gesels, wat...