Vraag na diepsee-boortuie langs die kus neem toe Die Noorse diepwater-boorder Odfjell Drilling sê hy sien ‘n stygende vraag na sy dienste aflandig van die suidelike Namibiese kus, van beide bestaande en nuwe olie- en gasmaatskappykliënte. Die Deepsea Mira- en Deepsea Bollsta boortuie het in die vierde kwartaal verlede jaar vir onderskeidelik Total Energies en Shell...
Tag: vraag
Olie in 2024: Vraag sal daal maar aanbod sal styg
Olie in 2024: Vraag sal daal maar aanbod sal styg Die Internasionale Energieagentskap voorspel ‘n verdere verlangsaming van vraag na olie vanjaar na 1,2 miljoen vate daagliks, dit terwyl die aanbod rondom 1,5 miljoen vate daagliks sal wees. Dit word toegeskryf aan makro-ekonomiese uitdagings, strenger doeltreffendheidstandaarde en die toenemende teenwoordigheid van elektriese voertuie. Die bekende...
Namibië kan voldoen aan sy vraag na uie
Namibië kan voldoen aan sy vraag na uie Die uitvoer van uie het in November 2023 as ‘n belangrike hoogtepunt vir Namibië na vore getree, met die Namibiese Statistieke-agentskap wat ‘n uitvoerwaarde van 20,2 miljoen Namibiese dollar vir hierdie kommoditeit gerapporteer het. Hierdie ontwikkeling volg op die Namibiese Akkerbouraad se strategiese besluit om grense ten...
Oliepryse sak terug, kommer oor vraag
Oliepryse sak terug, kommer oor vraag Oliepryse het vanoggend teruggesak en Vrydag se oplewing omgekeer en verhandel tans net bo 80 Amerikaanse dollar ‘n vat. Die kommoditeit reageer op die dalende vraag in die Verenigde State en China en is tans ver onder die gemiddelde 100-dae bewegings wat gemeet word op net onder 87 dollar...
Rentekoerse sal onveranderd bly terwyl vraag na krediet gedemp bly
Rentekoerse sal onveranderd bly terwyl vraag na krediet gedemp bly Die verdiepende afname in kredietverlening in die private sektor in September is volgens Simonis Storm kommerwekkend. Die syfers is Woensdag bekend gemaak. Die firma sê dit beteken maatskappye en huishoudings prioritiseer die vereffening van bestaande skuld oor nuwe skuld vir beleggings of verbruik. Faktore soos die...
Geingob sê vraag na Namibië groei
Geingob sê vraag na Namibië groei President Hage Geingob sê sy besoek aan Erongo was uiters insiggewend. Die president was Woensdag in die streek en het veral die groen-waterstofprojekte besoek. Hy sê hy is tevrede en voeg by die vraag na Namibiese geleenthede neem toe. Post navigation Source link
Groter vraag na huur-eiendomme in buurland – Kosmos 94.1
Groter vraag na huur-eiendomme in buurland Die jongste TPN Residential Rental Monitor Report in Suid-Afrika dui aan dat die feit dat rentekoerse nie verlede maand verhoog is nie ‘n mate van verligting gebring het vir die verhuring-eiendomsmark. Die hoof van TPN Industry, Waldo Marcus, sê die vraag na huureiendomme het toegeneem. Hy sê die buurland...
Groter vraag na huur-eiendomme in buurland – Kosmos 94.1
Groter vraag na huur-eiendomme in buurland Die jongste TPN Residential Rental Monitor Report in Suid-Afrika dui aan dat die feit dat rentekoerse nie verlede maand verhoog is nie ‘n mate van verligting gebring het vir die verhuring-eiendomsmark. Die hoof van TPN Industry, Waldo Marcus, sê die vraag na huureiendomme het toegeneem. Hy sê die buurland...