Shiimi systap vrae oor gryslys Die begroting het in die parlement ter sprake gekom, waar Namibië se plasing op die gryslys deur die Finansiële Aksie-taakmag in Februarie een van die kwessies was wat na vore gebring is. Verskeie parlementslede het op die kwessie gefokus maar finansminister Iipumbu Shiimi het hulle vrae gesystap deur te sê...
Tag: vrae
Meer vrae as antwoorde in Nampol Okh-vyf-saak
Meer vrae as antwoorde in Nampol Okh-vyf-saak Die Namibiese polisie het ‘n lang verklaring uitgereik en verskeie kwessies wat in die openbaar bespreek word, aangespreek. In verband met aantygings rakende die 2023-skietdood van die Okahandja-vyf, sê die mag dat die sesde verdagte wat weggekom het, reeds opgespoor is en sy verklaring is geneem, wat die...
Klomp vrae oor gekanselleerde hospitaal-tenders
Klomp vrae oor gekanselleerde hospitaal-tenders Dit is steeds nie bekend presies hoekom die ministerie van werke 14 tenders vir die opknapping van die Katutura-hospitaal gekanselleer het nie en steeds onbekende kontrakteurs aangestel het om die werk, ter waarde van 40 miljoen Namibiese dollar, uit te voer. Die PDM se hoofsweep Elma Dienda het haar reaksie...
Pandemie-verdrag laat vrae ontstaan – Kosmos 94.1
Pandemie-verdrag laat vrae ontstaan Die sogenaamde pandemie-verdrag van die Wêreldgesondheidsorganisasie is in die nuus. Dit moet deur lidlande in Mei vanjaar onderteken word maar, daar is bepalings wat veral die VSA, Brittanje en Europa bekommerd maak, veral in verband met toegang tot verskeie medikasies, intellektuele eiendom en meer. Lande moet bepalings nakom om dan toegang...
Talle vrae oor waarde van COP28
Talle vrae oor waarde van COP28 Met president Hage Geingob wat Sondag aangekom het vanaf Dubai na hy reeds op 25 November met ‘n afvaardiging van 137 lede, met ‘n ekstra 70 sogenaamde oorspoel afgevaardigdes vetrek het, word daar vrae gevra oor die waarde van die COP28-beraad oor die algemeen, en die koste vir die...
DeLHRA het steeds vrae oor jag van Mwezi
DeLHRA het steeds vrae oor jag van Mwezi Desert Lion Human Relations Aid, of DeLHRA, het kommentaar gelewer oor die benutting van sogenaamde probleem diere vir trofeejag doeleindes. Die organisasie vra steeds vrae oor die jag van die agt-jarige leeumannetjie Mwezi in die noordweste van Namibië, in ‘n beskermde gebied, terwyl dit bekend was hy...
Vrae oor wie tenders sal kry met nuwe padplan van RA
Vrae oor wie tenders sal kry met nuwe padplan van RA Die Paaie-owerheid het onlangs sy geïntegreerde plan bekend gemaak en tenders oopgestel vir werk aan ‘n netwerk van paaie. Die prioriteit is die opgradering van die Okahandja-Hochfeld-Otjozondu-Okondjatu pad na teer-standaard, maar daar is talle ander planne neergelê. Kosmos 94.1 Nuus het met die Popular...
NV hoor reaksie op droogtehulp vrae
NV hoor reaksie op droogtehulp vrae Eerste minister Saara Kuugongelwa-Amadhila het in die Nasionale Vergadering reageer op berigte dat die ministerie nie gelyke droogtehulp uitdeel aan behoeftiges nie. Dit kom na die LPM-leier Bernadus Swartbooi, ‘n vraag aan haar gestel het of almal op gelyke voet hanteer word in die streke, en of daar vooroordeel...
Vrae oor Geingob se ellelange besoek aan New York
Vrae oor Geingob se ellelange besoek aan New York President Hage Geingob het teruggekom in die land na twee weke se besoek, eers aan Frankryk en toe in New York by die 78ste sessie van die VN se Algemene Vergadering. Terwyl hy talle geleenthede op die kantlyn van die byeenkoms bygewoon het, het dit reeds...
Media voer mosies en vrae aan LP’s, sê LPM
Media voer mosies en vrae aan LP’s, sê LPM Die leier van die LPM, Bernadus Swartbooi, het vanoggend uitgevaar teen lede van die media, wat hy nie geïdentifiseer het nie. Hy sê joernaliste het vantevore verklap hulle dat hulle vrae en mosies vir parlementslede opgetrek en voorgestel het. Hy sê die praktyk moet stop omdat...