Miskruiers wys hul liefde deur vrag te deel ‘n Professor aan die Universiteit van die Witwatersrand, Marcus Byrne, sê voor hulle paar, werk sommige miskruier-mannetjies en wyfies saam om hul broei-bolletjies na ‘n onbekende plek te skuif. Miskruiers is bekend daarvoor om die mis vir verskeie gebruike te versamel. Een hiervan word ‘n broei-bolletjie genoem,...
Tag: vrag
‘Moenie net bestuurder straf vir swaar vrag’
‘Moenie net bestuurder straf vir swaar vrag’ Dit is onregverdig dat vragmotor-bestuurders alleen moet opdok as sy voertuig oorlaai is, sê vervoer-minister John Mutorwa, want daar is ander rolspelers ook. Hy het in die Nasionale Vergadering die Voertuigmassa-wetsontwerp gemotiveer en sê vier mense is by die laai van vrag betrokke. Hulle is die afsender, die...
Vragmotorbestuurder sterf na ongeluk, vrag geplunder
Vragmotorbestuurder sterf na ongeluk, vrag geplunder ‘n Vragmotorbestuurder is vanoggend oorlede na sy vragmotor op die Westelike Verbypad omgeslaan het. Die ongeluk het omstreeks sewe-uur vanoggend plaasgevind by die oprit na Auasweg. Daar was groot konsternasie omdat lede van die publiek die vrag, wat van vis bestaan het, begin plunder het. Lede van die polisie...
Eerste vrag mediese voorrade kom in Egipte aan
Eerste vrag mediese voorrade kom in Egipte aan Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê ‘n vliegtuig met 78 kubieke meter mediese voorrade van sy logistieke spilpunt in Dubai het op die El-Arish-lughawe in Egipte geland. Die voorrade gaan aan Gaza gelewer word om in noodsaaklike gesondheidsbehoeftes te vervul sodra humanitêre toegang by die Rafah-kruising ingestel is. Die WGO...
Vrag vir bloedbank deur hof-bemiddeling, vrygestel aan Menzies – Kosmos 94.1
Vrag vir bloedbank deur hof-bemiddeling, vrygestel aan Menzies Menzies Aviation sê in ‘n persverklaring hy is deur die lughawensmaatskappy en Paragon Aviation van sy gedeeltes van die lughawe sedert 19 Augustus onteien. Hy voeg by hy is nooit uitgesit by die lughawe soos valslik deur Paragon beweer word nie en is met geweld verhoed by...
Bloedoortappingsdiens wil nie kommentaar oor Menzies se ‘vrag’ lewer nie – Kosmos 94.1
Bloedoortappingsdiens wil nie kommentaar oor Menzies se ‘vrag’ lewer nie Die Namibiese Bloedoortappingsdiens wou nie direk kommentaar lewer oor Menzies Aviation wat sê hy het kritieke bloedvoorrade in sy pakhuis op die lughawe wat dringend deur die Bloedoortappingsdiens benodig word, nie. Menzies sê Paragon en die lughawensmaatskappy jaag hulle eie persoonlike belange na. Titus Shivute...
Menzies sê daar’s bloedvoorrade vir die oortappingsdiens in sy vrag – Kosmos 94.1
Menzies sê daar’s bloedvoorrade vir die oortappingsdiens in sy vrag Menzies Aviation sê hy gaan ‘n aansoek om ‘n versnelde appèl by die hooggeregshof indien. Dit kom na sy aansoek vanoggend in die hoërhof van die hand gewys is. Hy sê die saak is uiters dringend omdat hy toegang tot die lughawe geweier is en...
Menzies sê hy is toegang tot sy vrag geweier – Kosmos 94.1
Menzies sê hy is toegang tot sy vrag geweier Menzies Aviation het ‘n verklaring uitgereik om wat hy sê verkeerdelike beriggewing is, reg te stel. Die maatskappy sê sedert hy by die lughawe-perseel uitgesit is, poog hy om toegang tot sy vrag te kry om dit af te lewer. Hy haal die lughawensmaatskappy aan en...
Reuse-verliese met verbod op vrag by HKIA – Kosmos 94.1
Reuse-verliese met verbod op vrag by HKIA Qatar Airways, Eurowings Discover en Ethiopian Airways, asook die Suid-Afrikaanse algemene vragverkoops-agentskap en bestuursdiensverskaffer ATC Aviation het almal vrag-bedrywighede na en van Hosea Kutako Internasionale Lughawe opgeskort. Daar word berig dat Paragon Aviation nie beskik aan die sertifisering om vrag te hanteer nie en dis stap was blykbaar...
Menzies gaan vir nog ‘n jaar vrag op HKIA hanteer, ingevolge huurooreenkoms – Kosmos 94.1
Menzies gaan vir nog ‘n jaar vrag op HKIA hanteer, ingevolge huurooreenkoms Menzies Aviation sê in ‘n mediaverklaring ingevolge die huur-ordonnansie van toepassing op die nuwe huurooreenkoms, moet die Namibiese Lughawens-maatskappy Menzies minstens 12 maande kennis gee om die Hosea Kutako Internasionale Lughawe te ontruim. Geen sodanige kennisgewing is gegee nie, en Menzies is nie...