Iata skryf aan NAC oor grond-, vraghantering Elizabeth Viljoen, van die regsfirma Viljoen, Viljoen en Vennote het in ‘n epos aan die media namens Menzies Aviation, ‘n skrywe, wat sy meen van die Internasionale Lugvervoer-vereniging, Iata, aan die Namibiese Lughawensmaatskappy gestuur is, gedeel. Die skrywe maak melding van kommer deur rederye oor die grond- en...
Tag: Vraghantering
Chaos by HKIA met Paragon wat vandag vraghantering oorneem – Kosmos 94.1
Chaos by HKIA met Paragon wat vandag vraghantering oorneem Die Namibiese Lughawensmaatskappy sê in ‘n mediaverklaring wat vanoggend eers deur lugrederye ontvang is, dat Menzies Aviation vandag die Hosea Kutako Internasionale Lughawe moet ontruim nadat sy vraghanteringsdienste Vrydag opgeskort is. Dit volg ná verskeie regsgedringe. Die lughawensmaatskappy sê Paragon begin vandag met vraghantering op die...
Vraghantering by Hosea Kutako op hete kole, almal wag vir môre se uitspraak – Kosmos 94.1
Vraghantering by Hosea Kutako op hete kole, almal wag vir môre se uitspraak Vraghantering loop op die oomblik vlot op Hosea Kutako Internasionale Lughawe maar, rederye het kommer oor môre se uitspraak in Menzies Aviation se dringende aansoek teen Paragon en Ethiopian Airlines se ontvangs van die vraghanteringstender. Die maatskappy het regter Shafimana Ueitele, gevra...