Ramaphosa wil herlewing van vredesproses in Midde-Ooste sien President Cyril Ramaphosa het ‘n beroep op die internasionale gemeenskap gedoen om meer te doen om die herlewing van die vredesproses tussen Israel en Palestina moontlik te maak. Dit is reeds twee weke sedert Hamas se aanval op Israel waarin meer as 1 400 mense dood is. Palestynse amptenare in Gaza...
November 16, 2024
Tag: vredesproses
Home
vredesproses
Post
October 8, 2023October 8, 2023Uncategorized
Israel, Palestina ‘het geloofwaardige vredesproses nodig’
Israel, Palestina ‘het geloofwaardige vredesproses nodig’ Suid-Afrika internasionale betrekkinge-departement het diepe kommer uitgespreek oor die verwoestende verskerping in die konflik tussen Israel en Palestina. Die ministerie sê die streek het ‘n geloofwaardige vredesproses desperaat nodig wat hou by vorige Verenigde Nasies-resolusies oor ‘n twee-staat oplossing, en ‘n regverdige en volledige vredesproses. Lande regoor die wêreld...