Tag: vreedsame

Home vreedsame
Namibië vra vreedsame oplossing in Palestina
Post

Namibië vra vreedsame oplossing in Palestina

Namibië vra vreedsame oplossing in Palestina Namibië herdenk die Internasionale Dag van Solidariteit met die Palestynse Volk te midde van die voortslepende konflik met Israel. Die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering het die dag vasgestel om die Palestynse Nakba te gedenk, wat ‘n traumatiese gebeurtenis tydens die Arabies-Israeliese oorlog van 1948 was. Die VN pleit...

Vreedsame betoging by Brics-beraad oor Russies-Oekraïnse oorlog – Kosmos 94.1
Post

Vreedsame betoging by Brics-beraad oor Russies-Oekraïnse oorlog – Kosmos 94.1

Vreedsame betoging by Brics-beraad oor Russies-Oekraïnse oorlog Drie organisasies hou ‘n vreedsame betoging by die Brics-beraad in Johannesburg. Amnestie Internasionaal, die Oekraïnse Vereniging van Suid-Afrika en die Helen Suzman-stigting wil hê die Russies-Oekraïnse oorlog moet tot ‘n einde kom. Amnestie Internasionaal in Suid-Afrika se woordvoerder, Genevieve Quintal, het gesê die betoging poog om die Brics-leiers...

Ecowas-leiers in Niger vir vreedsame oplossing – Kosmos 94.1
Post

Ecowas-leiers in Niger vir vreedsame oplossing – Kosmos 94.1

Ecowas-leiers in Niger vir vreedsame oplossing ‘n Afvaardiging van lande in die Wes-Afrika-streek het in Niger aangekom in ‘n laaste diplomatieke poging om ‘n vreedsame oplossing te kry met muitende soldate wat die land se President Mohamed Bazoum verlede maand omvergewerp het. Verteenwoordigers van die Wes-Afrika-streekblok, Ecowas, het vroeër ingestem om, indien nodig, troepe as...

Vreedsame protes oor vrylating van aktivis – Kosmos 94.1
Post

Vreedsame protes oor vrylating van aktivis – Kosmos 94.1

Vreedsame protes oor vrylating van aktivis ‘n Brief is aan die bevelvoerder van die Katutura-polisiestasiebevelvoerder geskryf namens ‘n groep bekommerde Namibiërs pleit vir die vrylating van aktivis Michael Amushelelo, na arrestasie op 21 Maart, asook die onlangse weiering van sy borgtogaansoek. Hulle beplan ‘n vreedsame protes-optog vanaf Shoprite Katutura via Onafhanklikheidsrylaan tot by die Windhoekse...

VSA sê Israel met vreedsame protes respekteer – Kosmos 94.1
Post

VSA sê Israel met vreedsame protes respekteer – Kosmos 94.1

VSA sê Israel met vreedsame protes respekteer Amerika het ‘n beroep op Israel gedoen om die reg op vreedsame protesoptrede te respekteer. Meer as 70 mense is Dinsdag in hegtenis geneem toe hulle teen ‘n besluit van die Israelse regering betoog het. Die regering is van plan om voort te gaan met hervormings van die...