Gen Z staar ‘n vroeë ‘mid-life crisis’ in die gesig as gevolg van sosiale media Dr. Vivek Murthy, ‘n Amerikaanse chirurg, het kommentaar gelewer op ‘n wêreldwye welstandsopname wat bevind het dat 15- tot 24-jariges toenemend minder gelukkig is as ouer geslagte. Vivek sê om kinders toe te laat om sosiale media te gebruik, was...
Tag: vroeë
Vroeë geboortes hoofoorsaak van kindersterftes
Vroeë geboortes hoofoorsaak van kindersterftes ‘n Senior lektor aan die Universiteit van die Wes-Kaap, Doktor Mary Kinney sê meer as 13-miljoen babas word elke jaar te vroeg gebore, wat hul risiko van geboorte-defekte verhoog. Wêreldwyd word daar elke twee sekondes ‘n baba te vroeg gebore, en elke 40 sekondes sterf een van hierdie babas. Kinney...
Israeli betogers vra vroeë verkiesings
Israeli betogers vra vroeë verkiesings Duisende Israeli’s het Saterdagaand in Tel Aviv bymekaargekom vir ‘n teen-regeringsprotes. Betogings teen die regering wat die land vir ‘n groot deel van 2023 geruk het, het gedurende die oorlog grootliks bedaar. Tog het betogers weer die strate van Tel Aviv ingevaar en gevra vir nuwe verkiesings, wat eers in...
Kyk uit vir vroeë waarskuwingstekens van kinderkanker
Kyk uit vir vroeë waarskuwingstekens van kinderkanker Die eenheid vir pediatriese onkologie by die Tygerberg-hospitaal raai die publiek aan om waaksaam en oplettend te wees vir die vroeë waarskuwingstekens van kinderkanker. Dit kom terwyl die eenheid by Tygerberg-hospitaal bewusmaking skep en die diagnose en behandeling van hierdie siekte opskerp. Ongeveer 1 000 nuwe kinderpasiënte word...
Drie Afrika-lande kry vroeë waarskuwingstelsels
Drie Afrika-lande kry vroeë waarskuwingstelsels Tsjad, Somalië en Ethiopië is die eerste drie Afrika-lande wat sal baat by ‘n nuwe, grootskaalse poging om potensieel lewensreddende vroeë waarskuwingstelsels in van die wêreld se mees klimaat-kwesbare lande te vestig. Die inisiatief deur die VN se Ontwikkelingsprogram sal ook Antigua en Barbuda, Kambodja, Ecuador en Fidji dek. Die Groen Klimaatsfonds sal ‘n aanvanklike...
Zanu-PF en hoof-opposisie kop-aan-kop in vroeë uitslae – Kosmos 94.1
Zanu-PF en hoof-opposisie kop-aan-kop in vroeë uitslae Vroeë uitslae in die Zimbabwiese verkiesing toon dat die regerende party en die hoofopposisie kop aan kop is na Woensdag en Donderdag se presidents- en parlementêre verkiesing. Paaie om die verkiesingsentrum in Harare is vanoggend afgesper en mense word weggehou. Dit blyk asof Zanu PF meer steun in...